Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fish Eagle View @ Warmbaths

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Robertson-weg, Fish Eagle Bay, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 690 per nag, vir 7 mense

Beskrywing

Fish Eagle View @ Warmbaths is 'n luukse selfsorgvakansiehuis op Fish Eagle Bay-landgoed sowat 5 km vanaf Bela-Bela. Dit is ideaal vir gaste wat na 'n gerieflike wegbreek langs die water soek.

Hierdie huis bied slaapplek aan 7 gaste en beskik oor 3 smaakvol gemeubileerde slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die derde slaapkamer. Die leefarea het 'n enkelslaapbank. Die tweede badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die ruim oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na 'n etenstafel met sitplek vir 8 gaste en 'n sitarea met gemaklike sitplek sowel as 'n TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die sitarea lei na 'n groot stoep met 'n ingeboude braai net 'n paar meter vanaf die dam waar gaste die rustigheid van die landgoed kan inneem.

Die bootklub is naby waar gaste hul boot te water kan laat en 'n skipperlisensie word vereis vir motorbote. Sekere watersportaktiwiteite is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Fish Eagle View @ Warmbaths sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Fish Eagle View @ Warmbaths
Netheid
5.0/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.1/5

Lynette Geverifieer

Eiendomme 21

Resensies 204

Jaar gelys 6

Ligging

  • Robertson-weg, Fish Eagle Bay, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Fish Eagle View @ Warmbaths het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 690
per nag, vir 7 mense
Vanaf
Vanaf R4 690
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Robertson-weg, Fish Eagle Bay, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfbe047ebd14858a9cbd17829cf768b8ca6a45b8e85c3c30111186eebc93787394cfc79707c3c5f63776cdde0b56d9ef894f4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 690 per nag, vir 7 mense 3 5 1 5 Robertson Road Fish Eagle Bay 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -24.84558309891 28.238854934594
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem