Keidebees Akkommodasie by Fish Eagle's Nest | LekkeSlaap
+15
+15

Fish Eagle's Nest

1 resensie
Gastehuis
  • Vanaf R750 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tiptolstraat 17, Keidebees, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Fish Eagle's Nest is 'n gastehuis in Upington. Dié gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oorstopplek naby 'n verskeidenheid geriewe.

Verblyf word gebied in 2 gastekamers en 1 selfsorg-eenheid. Die gastekamers is elkeen ingerig met 2 enkelbeddens met sagte linne, 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei, breekware en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Die selfsorg-eenheid is geskik vir 'n gesin van 4. Dié eenheid het 2 slaapkamers, 'n sitarea en 'n kombuisie.

Ontbyt en aandete is op versoek beskikbaar, maar nie tydens Desember nie. Braaigeriewe en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Die gastehuis is naby restaurante, die Upington Mediclinic Hospitaal, Duineveld Hoërskool, Oranje-Noord Primêre Skool, Oranjehof Aftreeoord, Upington Lughawe en die Kalahari Winkelsentrum.

Kenmerke

Afrikaans

Hier praat ons

  • Afrikaans

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 1 resensie vir Fish Eagle's Nest
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Tiptolstraat 17, Keidebees, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Gaste dink Fish Eagle's Nest het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tiptolstraat 17, Keidebees, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE0MzQ5MzYxLWQ1ODEtNGFjOS1iMTJmLTU3Yzg2YzZkOTk2NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 17 Tiptol Street Keidebees 8801 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.437133568496 21.304155886173
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za