Fisherman’s Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Fisherman’s Cottage is 'n selfsorghuis wat in die kusdorpie Pearly Beach geleë is.

Die kothuis beskik oor 3 slaapkamers met elk 'n en suite-badkamer. Die eerste 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Die derde kamer het 2 enkelbeddens.

Die leefarea is oopplan en die kombuis het 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, oond, breekware, eetgerei en 'n skottelgoedwasser. Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n ingeboude-braai. Die leefarea lei na 'n balkon met beperkte uitsigte oor die see en die omgewing.

Doendinge in die area sluit staproetes in en gaste kan ook haaihokduik by Kleinbaai, 20 kilometer vanaf Pearly Beach,. Tussen Junie en November kan gaste ook na die walvisse in die baai gaan kyk.

Slaapplek

'n Bespreking by Fisherman’s Cottage sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Malaria-vrye streek

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Fisherman’s Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false