Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fisherman's Dream O'ville

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Market-straat 38, Oranjeville, Metsimoholo, 1995, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R590 R531 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Fisherman's Dream O'ville is 'n gastehuis in Oranjeville op 'n skiereiland in die Vaaldam. Dit bied ruim en gerieflike oornagverblyf wat ideaal vir gesinne of vriende is.

Daar is 4 eenhede wat slaapplek aan tussen 2 en 8 gaste bied. Die kamers het 'n dubbelbed, koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens. Die badkamers het 'n bad of 'n stort of albei. Lugversorging is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Elke eenheid het 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Twee eenhede het 'n kombuis met selfsorggeriewe. Die eenhede het gemaklike rusbanke.

Gaste deel die tuin, braaigeriewe en 'n swembad. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir Fisherman's Dream O'ville
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Hester Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 1

Ligging

  • Market-straat 38, Oranjeville, Metsimoholo, 1995, Vrystaat
  • Gaste dink Fisherman's Dream O'ville het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R590
R590 R531
per nag (plek vir 2)
Vanaf R590
R590 R531
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Market-straat 38, Oranjeville, Metsimoholo, 1995, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA366d542fa314c600d02e96d679b0fdaa81c11dfcb5d7800cf04cc132d9c154f40f69949609e62a94ab5a1a17eebc435b15d1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R590 nouVanaf R531 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 38 Market Street Oranjeville 1995 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.99052 28.20801
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem