St Lucia Estuary Akkommodasie by Fishermans Flat | LekkeSlaap
+23

Fishermans Flat

7 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 7 resensies vir Fishermans Flat
Netheid
4.4/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.4/5
Melandri V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melandri V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gemaklik en ruim. Naby die strand en die winkels en restaurante.

Ons het baie lekker gebly. Lekker ruim woonstel, met al die nodige kombuisware en braaigeriewe. Naby die strand, winkels en restaurante. Sal beslis aanbeveel en self weer besoek.

San-marie R - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
San-marie R
Saam met vriende

Puik!

Sal vir seker weer daar gaan bly en ook vir vriende aanbeveel..

Chris G - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris G
Gesin met tieners

Can’t comment as I did not stay there.

My son and family stayed at Fishermans Flat and enjoyed it. He said at times the water pressure was low and a couch wasn’t in a very good state. Other than that, all was good.

Casper F - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Casper F
Gesin met tieners

OK.

Die geyser was foutief en nadat ons geëet het om en by agtuur die aand het ek die agent gebel wat nie my oproep gevat het nie en eers nadat ek vroeg gery het om by my bestemming aan te kom om te kan bad het ek 'n oproep ontvang van die agent wat glo al geslaap het agtuur.

Louise B - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Louise B
Saam met vriende

Baie oulike verblyf wat gerieflik was vir 'n oornagplek op pad na Mosambiek.

Gerieflik, veilig en skoon. Ons get baie lekker oorgebly. Baie dankie.

Nelis E - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelis E
Saam met vriende

Baie netjiese, gerieflike plek en veilig.

Die woonstel is baie netjies en gerieflik. Die eienaar was baie behulpsaam en ek sal graag weer daar wil bly.

Fishermans Flat's terugvoer

Baie dankie. Was lekker om julle hier te hê.
Hoop ons sien jul weer.
Mooi bly.

Fishermans Flat
Marleen S - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marleen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Prachtige plek.

Mooie accomodatie in een prachtig dorp. Alles wat je nodig hebt op wandel afstand.

Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Garrick-laan 55, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtv96Aa6F71hnYEQwq6UQ1Yp0PPSmgZe4nSAQYlquXJ8ZDiFbS4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 7 5 1 5 55 Garrick Avenue St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.372851186977 32.41482663251
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za