Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fisher's View

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4de Laan 15, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Fisher's View beslaan die boonste deel van die huis en die onderste deel (Fisher's Rest) is ook vir gaste beskikbaar. Beide het 'n privaat ingang en bied 'n uitsig oor Arniston vanaf die balkonne.

Fisher's View bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Arniston in die Wes-Kaap en is ideaal vir 'n gesinswegbreek.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 1 slaapakmer en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Verder is daar 'n slaapbank in die TV-area. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is ook beskikbaar en daar is 'n etenstafel met sitplek vir 6. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n slim-TV met YouTube en Netflix en gratis WiFi is ook beskikbaar. Die woonstel het 'n alarmstelsel.

Gaste kan op die balkon ontspan. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Fisher's View sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Cornel Geverifieer

Eiendomme 59

Resensies 173

Jaar gelys 6

Ligging

  • 4de Laan 15, Arniston, 7280, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4de Laan 15, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf1a263f12ced593c31386cfe5629382aec43c562b2fe5ea0c922de28fc9a8b0be4a9897d82e7cb8bb28318806669ee53a986?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4) 15 4th Avenue Arniston 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.66626629535 20.227732442886
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem