FishTales - Perfect Family & Pet Getaway
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Rook is verbode binne die huis.
Geen harde musiek word op die perseel toegelaat nie, hetsy binne of buite.
Geen partytjies of bykomende gaste word toegelaat behalwe dié wat by die bespreking ingesluit is nie.
Die huis moet skoon en netjies gelaat word, sonder vuil skottelgoed of glase in die wasbak. Verwys asseblief na die huishandleiding vir instruksies oor hoe en wanneer om vullis weg te gooi.
Respekteer asseblief die bure.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Tuna Street, 986 Duine Park, Witsand, 66666, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang