Flamant Self-Catering
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 27 Apr 2024 tot 30 Jun 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Waterkantstraat, Kingfisherheads 3, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 300R867 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Flamant Self-Catering is 'n lieflike vakansiewoonstel in Waterkantstraat in 'n area bekend as Bokkomlaan in die kusdorpie Velddrif. Of jy nou op soek is na 'n romantiese wegbreek, 'n gesinsvakansie of 'n naweek op jou eie, hierdie woonstel is ideaal.
Die knus woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n skottelgoedwasser. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix en Showmax. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die woonstel het ook braaigeriewe en veilige parkeerplek. Besienswaardighede in die omgewing sluit die Rocherpan Natuurreservaat, die West Coast Fossil Park, gewilde voëlkykplekke, bootritte op die Bergrivier en 'n rits sandstrande in.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Odette Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- Waterkantstraat, Kingfisherheads 3, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Gaste dink Flamant Self-Catering het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Waterkantstraat, Kingfisherheads 3, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom