Flamingo
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Regent-weg 6, Seepunt, 8005, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Flamingo is 'n oulike selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in die hartjie van Seepunt. Dit is ideaal vir 'n enkelsakereisiger of toeriste wat die pragtige Moederstad besoek.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n tweeplaatstoof, oond, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die woonstel is naby baie winkels en restaurante en net 'n entjie se stap vanaf die Seepunt-promenade. Die gewilde V&A Waterfront is ook net 'n entjie se ry ver.
Slaapplek
’n Bespreking by Flamingo sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Badkamer
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Burger Geverifieer
Eiendomme 37
Resensies 95
Jaar gelys 8
Ligging
- Regent-weg 6, Seepunt, 8005, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Seepunt Atlantiese Seekus Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Regent-weg 6, Seepunt, 8005, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom