Flamingo Park B1
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat, Flamingo Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Flamingo Park B1 is in 'n veilige kompleks in Langebaan se middedorp, Flamingo Park, en bied gerieflike selfsorgverblyf. Die woonstel is smaakvol gemeubileer en op die grondverdieping van die kompleks.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer met 'n instapstort, en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Daar is ook 'n stoep. Albei slaapkamers het dubbelbeddens, en daar is oorgenoeg kasruimte. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met eetgerei, glasware, potte, panne, breekware, 'n elektriese oond, stoof, mikrogolf en 'n yskas-vrieskas toegerus. Daar is ook 'n toonbank en dit lei na die sitarea, met 'n slim-TV met Netflix en onbeperkte hoëspoed-WiFi.
Die sitarea bied toegang tot die stoep waar gaste kan ontspan, die braaigeriewe kan gebruik en die gemeenskaplike swembad kan geniet. Daar is 2 aangewese parkeerplekke. Die verblyf is naby restaurante, winkels en die hoofstrand, waar gaste die strandmeer, ononderbroke see-uitsigte en pragtige sonsondergange kan geniet.
Slaapplek
’n Bespreking by Flamingo Park B1 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Tino-vito Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- Hoofstraat, Flamingo Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Flamingo Park B1 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat, Flamingo Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom