LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+7
Selfsorg in Langebaan

Flamingo Park A2

4 gaste

2 slaapkamers

3 beddens

1 badkamer

  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 35 Main Street, Flamingo Park Complex A2, Langebaan, 7357, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Flamingo Park A2 is 'n tweeslaapkamerwoonstel op die grondvloer in 'n veiligheidskompleks in Langebaan op die Weskus en is net 100 m van die strandmeer af.

Hierdie woonstel is goed toegerus en het 'n sit- en eetkamer met 'n platskerm-TV met die volle DStv-pakket, onbeperkte WiFi en 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en mikrogolfoond. Daar is 2 slaapkamers, een met 'n dubbelbed een die ander een met 'n enkelbed en 'n driekwartbed. Die 2 slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Badhanddoeke word voorsien.

Daar is braaigeriewe, 2 gemeenskaplike swembaddens en veilige parkeerplek. Die kompleks is stapafstand van die winkels en restaurante. Die casino is 3 km se ry van hier af.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
DStv
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 72 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Teresa V
5.0
Alles wat nodig was, skoon en netjies. Lekker gebly, skoon en netjies.
Aug 2026
Edmond Duncan Kevin E
Gesin met tieners
5.0
Wonderful location. Really enjoyed the apartment, close to the beach and shops. The host was friendly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2026
Phillipine T
Saam met vriende
5.0
Sielsverreikend. Batterye goed herlaai. Eenheid het alles gehad wat nodig is, bv. kombuisware / braaitoerusting. Rustige en stil kompleks. Alles (wink...
Sien meer
Mrt 2025
Natasha V
Gesin met tieners
5.0
Lekker plekkie gewees vir dit wat ons betaal het. Die wind is baie sleg die tyd van die jaar. Ligging van woonstel is baie gerieflik. Dit was buite se...
Sien meer
Feb 2025
Natasha A
Gesin met tieners
4.8
Awesome getaway for the family. Hugo was an amazing host. It was tranquil and relaxing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Lizanne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 75

Op LekkeSlaap 12 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure

Ligging

  • 35 Main Street, Flamingo Park Complex A2, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Flamingo Park A2 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Bespreek

35 Main Street, Flamingo Park Complex A2, Langebaan, 7357, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa2988ae698b9e1b7b5750d12385f92194c075babc9d3a525e5adc95ef1501df1b54f4da531fc0967adb421429db3db32d251?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 72 5 1 5 35 Main Street Flamingo Park Complex A2 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.092203022914 18.032426312828
Soek in 'n groter streek