Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is.
Nie geldig vir verblyf vanaf: 02 Dec 2023 tot 31 Dec 2023 en 01 Jan 2024 to 30 Jan 2024.
Nie geldig vir verblyf vanaf: 02 Dec 2023 tot 31 Dec 2023 en 01 Jan 2024 to 30 Jan 2024.
Prys sluit in
- Cabane-kamer
- B&B
- Fleur du Soleil Suite
- B&B
- Vignobles Suite
- B&B
- Bougainvilliers Suite
- B&B
- Le Coucher Suite
- B&B
Huisreëls
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Tjeks word nie aanvaar nie.
Ons raai aan dat jy reisversekering uitneem om enige moontlike verliese te dek indien jy kanselleer.
Gaste wat voortydig vertrek sal steeds verantwoordelik gehou word vir die koste van die volle verblyftydperk.
Rook is verbode in die kamers en openbare areas, maar word wel toegelaat op die stoep of in die tuin.
Gaste is welkom om van die geriewe by Fleur du Soleil se geriewe gebruik te maak, op eie risiko.
Fleur du Soleil Gastehuis sal geen bespreking aanvaar mits die gas nie toestem tot bogenoemde bepalings en voorwaardes nie.
Verantwoordelikheid: Fleur du Soleil Gastehuis en personeel gaan sorgsaam te werk. Ons aanvaar egter nie aanspreeklikheid vir beserings, skade, verlies, ongeluk, vertraging of onreëlmatigheid m.b.t ons dienste nie. Gaste sal gevra word om enige ekstra kostes te vereffen voor hul vertrek.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
7A van Riebeeck Street, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 16 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang