Fleurpark 6

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 15 % af

Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Mei 2019 tot 31 Aug 2019.

Beskrywing

Fleurpark 6 is slegs 45 minute van Kaapstad in Gordonsbaai geleë en bied luukse verblyf vir jou volgende vakansie of naweekwegbreek saam met vriende en familie. Daar is diepseevisvangbote digby die woonstel en 'n keuse van gholfbane vir ontspanning.

Die eenheid bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n volledige en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer 'n enkelbed. Die tweede en derde slaapkamers deel 'n tweede badkamer wat 'n stort het. Die volledig toegeruste kombuis het alles wat jy sou nodig hê vir selfsorg sowel as 'n skottelgoedwasser. Handdoeke en linne word voorsien.

Die kothuis is slegs 5 meter van die strand af. Geniet dus 'n braai saam met jou vriende en familie terwyl die kinders veilig op die strand speel.

Slaapplek

'n Bespreking by Fleurpark 6 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Fleurpark 6 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 750 R1 488 per nag (plek vir 6)

Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Mei 2019 tot 31 Aug 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]