+16

Fleurpark 6

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marine Drive, Harbour Island, Gordons Bay, 7130, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 260 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Fleurpark 6 is slegs 45 minute van Kaapstad in Gordonsbaai geleë en bied luukse verblyf vir jou volgende vakansie of naweekwegbreek saam met vriende en familie. Daar is diepseevisvangbote digby die woonstel en 'n keuse van gholfbane vir ontspanning.

Die eenheid bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n volledige en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer 'n enkelbed. Die tweede en derde slaapkamers deel 'n tweede badkamer wat 'n stort het. Die volledig toegeruste kombuis het alles wat jy sou nodig hê vir selfsorg sowel as 'n skottelgoedwasser. Handdoeke en linne word voorsien.

Die kothuis is slegs 5 meter van die strand af. Geniet dus 'n braai saam met jou vriende en familie terwyl die kinders veilig op die strand speel.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Bryan B
Saam met lewensmaat
5.0
We loved it. We loved our stay at Fleurpark 6 and can confidently recommend it. It's clean, comfortable and on the beach. We will book ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Janine L
Saam met vriende
5.0
Fantasties. Huis vol aan al jou vakansie behoeftes. Dis netjies, stapafstand van restaurante en het 'n baie mooi see uitsig.
Jan 2025
Byron S
Saam met vriende
5.0
Fantasties. Baie vriendelike ontvangs gekry, lieflike huis oop en baie gemaklik. Sal dit enige weer wil besoek.
Jun 2024
Lucas T
Gesin met tieners
4.8
Beautiful place, fantastic location, awesome host. Lovely location, my family from the UK loved it. Easy directions, no noise.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025
Christaline W
Gesin met klein kinders
4.8
Fantastiese ligging en goed uitgelegde verblyf. Ons het baie lekker gebly. Net die DStv was foutief en die WiFi sein het met tye nie gewerk nie, maar ...
Sien meer
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Gerhard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Marine Drive, Harbour Island, Gordons Bay, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Fleurpark 6 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 260
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 260
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 260
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marine Drive, Harbour Island, Gordons Bay, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUxODIwNmIzLWVhY2ItNDY2ZC1iZGI3LTRkOWMwMzgyZmFkYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 260 per nag (plek vir 6) 36 5 1 5 Marine Drive Harbour Island 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.152156529141 18.859967440367

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang