LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Flight of the Eagle @ Kruger | LekkeSlaap
+33

Flight of the Eagle @ Kruger

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 21 resensies vir Flight of the Eagle @ Kruger
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Carel W - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik. Sal dit beslis aanbeveel!

Plek is pragtig, besonder netjies, alles wat jy benodig. Lugreëling is 'n pluspunt tydens warm maande. Baie lekker gebly en gekuier. Sal dit beslis aanbeveel!

Flight of the Eagle @ Kruger's terugvoer

Baie dankie vir julle bespreking en die positiewe terugvoer op jul verblyf, ons waardeer dit en sien uit om julle weer by Flight of the Eagle @ Kruger te verwelkom. Bly veilig in die moeilike tyd tans wêreldwyd!
Vriendelike groete,
Johan & Elize du Preez

Flight of the Eagle @ Kruger
Susan J - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige huis! Alles wat jy sal nodig het. Vriendelike eienaars, Elize en Johan, wat daar is om te help of enige vrae te antwoord!

Vir ons eerste keer in Marlothpark was ons verblyf by Flight of the Eagle @ Kruger so lekker. Die diens was puik die huis is pragtig binne en luuks. Die huis is netjies en skoon en die decor is pragtig binne en buite. Ons het die naweek baie geniet. Die diere wat kom kuier, die lekker braai- en swembad -area waar mens kan sit en luister na al die diertjies is wonderlik. Ek sal Flight of the Eagle vir almal aanbeveel en sal beslis weer teruggaan.

Flight of the Eagle @ Kruger's terugvoer

Beste Susan,
Ons is so dankbaar vir so 'n opregte goeie resensie. Julle was wonderlike gaste, Ons plek was onberispelik netjies met alles net soos wat dit was. Ons bestuurspan se woorde "Was hier regtig mense" Baie baie dankie en kom gerus enige tyd weer kuier daar waar net die bos se asem jou sielsgenoot is!
Vriiendelike Flight of the Eagle Groete,
Johan & Elize du Preez

Flight of the Eagle @ Kruger
Gerry S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerry S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Was really nice and enjoyed our stay.

Flight of the Eagle @ Kruger's terugvoer

Thanks so much for the review Gerry! You are most welcome to come and enjoy the peace and quite of the bush anytime!
Warm regards
Johan & Elize du Preez

Flight of the Eagle @ Kruger
N K - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
N K
Gesin met klein kinders

Wonderlik. Pragtige huis baie gerieflik en luuks.

Die huis is pragtig en baie luuks. Dit gerieflik en kinders het die swembad vreeslik geniet. Voel baie veilig en op jou gemak.

Gudrun E - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gudrun E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik!

Elize en Johan het 'n pragtige huis en hulle het werklik aan alles gedink! Puik diens! Ons het ons verblyf baie geniet en kan Flight of the Eagle @ Kruger aanbeveel!

Flight of the Eagle @ Kruger's terugvoer

Beste Gudrun,

Baie dankie dat julle ons plek so mooi agtergelaat het en vir die goeie resensie. Ons waardeer dit opreg!

Julle is enige tyd weer welkom!

Groete
Johan en Elize du Preez

Flight of the Eagle @ Kruger
Amanda F - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, wat 'n wonderlike plek. Sal beslis weer terugkom.

Wat 'n ongelooflike plek. Goed toegerus. Die aanwysings voor aankoms was baie behulpsaam - alles is goed uiteengesit en gemerk - so lekker om 'n plek te vind wat waarlik 'n huis weg van die huis is.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Amazing, what a wonderful place. Will definitely will return.

What an amazing place. Well equipped. The pre-arrival instructions were very helpful - everything is well explained and labelled - so nice to find a place that is truly a home away from home.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Monique S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique S
Saam met vriende

Dit was 'n wonderlike wegbreek en dit was so mooi! Elke aand nagapies gevoer en Johan en Elize het waarlik aan alles gedink!

Johan en Elize het ons waarlik bederf met so 'n pragtige plek! Ek kan Flight of the Eagle vir enigeen aanbeveel!

Flight of the Eagle @ Kruger's terugvoer

Baie dankie Monique, ons waardeer julle resensie. Julle het ons plek so mooi opgepas. Julle is enige tyd weer welkom!
Vriendelike groete
Johan & Elize du Preez

Flight of the Eagle @ Kruger
Monzelle M - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monzelle M
Gesin met klein kinders

Absoluut fantasties.

Ongelooflike mooi! Elize het werklik uit haar pad gegaan om seker te maak dat als wat ons benodig is daar en op elke moontlike manier te akkomodeer. Sal beslis Flight of the Eagle @ Kruger aanbeveel.

Flight of the Eagle @ Kruger's terugvoer

Dankie Monzelle,
Ons waardeer die terugvoer en is bly julle kon lekker kuier en ontspan.
Dankie dat julle ons huis so mooi opgepas het.
Vriendelike groete,
Johan en Elize du Preez

Flight of the Eagle @ Kruger
Vanessa L - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa L
Gesin met tieners

Alles wat mens nodig het om jou wildtuinvakansie net die beste te maak!

Pragtige blyplek in Marlothpark. Kamers lekker ruim, skoon en baie netjies. Dekor laat mens dadelik tuis voel in die bos. Braai-area goed toegerus met alles. Die swembad het gehelp om af te koel op die warm dae. Die nagapies wat in die aande kom kuier het was tog te oulik. My kinders het dit geniet om die diere te voer met die spesiale kos wat in die huis was. Die gebrul van die leeus kon ook duidelik gehoor word in die aande. Enige iets wat ons nie geweet het nie het Johan en Elize dadelik mee gehelp. Ons sal vir seker weer hier kom bly! Dankie Johan en Elize dat ons kon kuier in julle pragtige huis in Marloth.

Flight of the Eagle @ Kruger's terugvoer

Vanessa julle was wonderlike gaste en het ons huis so mooi opgepas! Ons waardeer dit sowel as die goeie resensie werklik opreg.
Baie dankie en kom kuier gerus weer.
Groete,
Johan en Elize du Preez

Flight of the Eagle @ Kruger
Maria S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria S
Gesin met klein kinders

An amazing house close to Kruger National Park.

We had an amazing three nights at Flight of the Eagle @ Kruger. The house is absolutely beautiful and anything you can wish for is there to make your stay a relaxing and comfortable one. It was wonderful to sit outside in the evenings with frequent visits from various animals. Hearing lions in the early mornings and late at night added to the bush feel. The close proximity to Crocodile Bridge Gate and Malelane Gate is a bonus, we visited Kruger every day and relaxed at home in between of our game drives. We will definitely come back again!

Flight of the Eagle @ Kruger's terugvoer

Thank you so much for the lovely review, Maria. It is highly appreciated! You are welcome back at any time!

Warm regards,
Johan and Elize du Preez

Flight of the Eagle @ Kruger
Melanie B - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie B
Gesin met klein kinders

Pragtige plek.

Pragtige plek, baie netjies en kom niks kort nie. Elize is 'n uitstekende gasvrou, baie vriendelik en behulpsaam. Baie dierebesoekers gehad.

Flight of the Eagle @ Kruger's terugvoer

Baie dankie Melanie, julle is altyd welkom. Baie dankie dat julle ons boshuis so mooi opgepas het, ons waardeer dit opreg.

Groete
Johan en Elize du Preez

Flight of the Eagle @ Kruger
Colleen S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen S
Gesin met tieners

Ongelooflik blyplek met alles wat jy nodig het met 'n persoonlike diens wat ook saam met dit kom.

Die bordjie by die oprit sê "home away from home" - perfek opgesom. Alles wat jou hart begeer en nog baie meer. Die verblyf is uitsonderlik en die diere het elke dag ons kom besoek. Die besoek elke aand deur die nagapies was baie spesiaal. Die skitterende diens deur Elize en Johan is waardeer en hulle laat jou soos familie voel. Baie dankie vir die beste vakansie ooit.

Charl D - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat ons verwag het en nog meer.

Flight of the Eagle @ Kruger is 'n moet vir enige een wat hou van styl en gemak. Die huis is goed toegerus met alles wat nodig is. Wild vanuit die omgewing kom maak rustig hulle draaie en kan heerlik vanaf die groot stoep besigtig word. Ons het heerlik gebly en sal definitief weer by “Flight of the Eagle” boek vir 'n rustige Bosveld-vakansie.

Flight of the Eagle @ Kruger's terugvoer

Dankie Charl en Elsa!

Julle het so mooi na ons plek gekyk, ons waardeer dit baie!! Dis vir ons belangrik dat ons gaste lekker moet kuier en vergeet van die gewoel van elke dag! Julle was wonderlike gaste en is enige tyd weer welkom!

Vriendelike groete
Johan en Elize du Preez

Flight of the Eagle @ Kruger
Martin B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin B
Gesin met klein kinders

Pragtige huis en ligging.

Baie dankie vir 'n heerlike week en dat julle te alle tye beskikbaar was. Julle huis is baie goed toegerus en het alles wat 'n mens moontlike kan nodig kry. Ons het baie diere gesien en die dikstert nagapies het ook kom kuier saans. Ons sal beslis weer julle huis huur in die toekoms.

Flight of the Eagle @ Kruger's terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer op ons huis en julle vakansie, ons waardeer dit opreg en wees verseker julle is enige tyd weer welkom.

Vriendelike groete,
Johan en Elize

Flight of the Eagle @ Kruger
Mannetjie (pl) B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mannetjie (pl) B
Gesin met klein kinders

What a pleasant surprise to step into such luxurious accommodation with every need catered for!

I would recommend Flight of the Eagle to anybody. It was such a pleasant stay. Everything was spotless and in working condition. The interior was done in good taste and we had two small kids with us who could play in a safe space. The linen was crisp white and fresh with mosquito nets fitted on the beds. A thumbs up to the owners!

Flight of the Eagle @ Kruger's terugvoer

We thank you most sincerely for the review on Flight of the Eagle @ Kruger Mr Botha. You are most welcome back anytime.
Thank you for taking such good care of our place as well.
Best wishes.
Johan & Elize du Preez

Flight of the Eagle @ Kruger
Danelle C - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danelle C

Home away from home!

Dit was meer as wonderlik. Regtig ‘n home away from home. Elke oomblik geniet. Dankie Elize en Johan vir al julle gasvryheid en hulp. Was amazing!

Flight of the Eagle @ Kruger's terugvoer

Dankie Danelle, dit was voorwaar 'n voorreg dat jy besluit het om die wegbreek saam met ons deur te bring voor jou lang toer oorsee. Sterkte met die sangloopbaan en 8 maande op die groot water.
Groete,
Johan en Elize du Preez.

Flight of the Eagle @ Kruger
Kate M - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kate M
Saam met vriende

Amazing! Kudu and impala in the garden, bushbabies in the trees! Paradise!

The house is tucked away and so well done that it really blends in with the surrounding bush. It had absolutely everything you could need with many thoughtful little details like bottled water, yogurt for the bushbabies and eggs for the monitor lizard. The beds were super comfy and the showers made you feel like you were a movie star! We had kudu and impala eating the marula fruit in the garden as we sat on the veranda. It was about a 20 minute drive to Crocodile Bridge gate, and we saw quite a lot of wildlife just along the river as the estate borders Kruger. Elize really went out of her way to make sure we were comfortable and we will definitely come and stay again. I would definitely recommend Flight of the Eagle to everyone.

Flight of the Eagle @ Kruger's terugvoer

Dear Kate, We are honoured by your review and thank you most sincerely.
Best regards,
Johan and Elize du Preez

Flight of the Eagle @ Kruger
Janda O - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janda O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties! Pragtige plek met goeie kliëntediens.

Goed toegeruste huis en diere wat gereeld kom kuier het. Gerieflike braaiplek en plonspoel. Ek sou dit vir enige persoon aanbeveel wat 'n ruskans nodig het en bederf wil voel. Gaan beslis weer besoek maar die volgende keer hopelik 'n bietjie langer!

Flight of the Eagle @ Kruger's terugvoer

So bly julle het lekker gekuier by Flight of the Eagle @ Kruger Janda. Baie dankie dat julle ons plek so mooi opgepas het ons waardeer dit opreg. Julle is enige tyd weer welkom!
Groete,
Johan & Elize du Preez

Flight of the Eagle @ Kruger
Alison L - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alison L
Gesin met klein kinders

Baie ontspannend.

Ons het ons verblyf behoorlik geniet, die plek is baie gemaklik en ruim, die kinders het al die diere en die swembad geniet. Ons bly so ontspannend en alles is daar wat nodig is. Sal beslis nie huiwer om Flight of the Eagle @ Kruger aan te beveel nie en hoop om binnekort weer te besoek.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very relaxing.

We thoroughly enjoyed our stay, the place is very comfortable and spacious, the kids loved all the animals and the pool. Our stay was so relaxing and everything is there that you would need. Would definitely not hesitate to recommend Flight of the Eagle @ Kruger and hope to visit again soon.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Flight of the Eagle @ Kruger's terugvoer

Many thanks for choosing our place to relax and connect with nature. We would love to have you back any time.
Johan & Elize du Preez

Flight of the Eagle @ Kruger
Dalene V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene V
Saam met vriende

Voorwaar 'n heerlike huis, tuis gevoel in die bos.

Elize en Johan jul plek is pragtig, als wat ons nodig gehad het. Sal definitief weer gaan!

Flight of the Eagle @ Kruger's terugvoer

Bly julle het lekker gekuier. Dankie Dalene!!

Flight of the Eagle @ Kruger
Karin O - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karin O
Saam met vriende

Saligheid in die bos.

Ons het die langnaweek in September gaan kuier by FOTE@Kruger in Marlothpark. Die weer was perfek, die plekkie is pragtig en netjies toegerus met alles wat jy nodig het. Beslis 'n kontak om te hou as jy in daardie rigting draai. Johan en Elize het seker gemaak ons is gemaklik en dadelik gekontak toe daar 'n 'dip' in die krag was. Ons beveel dit met vrymoedigheid aan en sal graag weer daar gaan kuier.

Flight of the Eagle @ Kruger's terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer op jul verblyf. Dit is ongelukkig so dat krag toevoer in SA baie fluksiëerend kan wees, en spesifiek in die MP area. Ons is bly julle het lekker gekuier en dankie dat julle ons plek so mooi opgepas het.
Vriendelike groete tot volgende keer.
Johan en Elize du Preez

Flight of the Eagle @ Kruger
was R3 000
Vanaf R2 550
per nag (plek vir 4)
was R3 000
Vanaf R2 550
per nag (plek vir 4)
was R3 000
Vanaf R2 550
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Patryslaan 3584, Marlothpark, 2268, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA49de814d317586b92bf6504bf76a17b672cdd7accd72715f50d4fe02b90d7bacdc6e51d8b6f9bfec97f5e77e4e195ba0f07a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R3 000, nou Vanaf R2 550  per nag (plek vir 4) 21 5 1 5 3584 Patrys Avenue Marloth Park 2268 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-18:00 09:00 -25.34615 31.80937
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!