Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Flip-Flops

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ingrid Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Flip-Flops
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Juanele V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanele V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasies.

Die plekkie was perfek, so skoon en netjies, definitief waarde vir jou geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilse B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse B
Besigheidsreis

Skoon en netjies, uitstekende uitsig, veilig en vriendelike diens!

Ons het regtig baie lekker gebly, en kan hierdie woonstel vir seker aanbeveel. Die ligging is fantasties en die uitsig oor die see is regtig pragtig! Die gebou waarin Flip-Flops is, is uiters goed onderhou. Ons was aangenaam verras, omdat dit so moeilik is om 'n plek so naby aan die see te onderhou. Alles was vars en nuut geverf ens. Die woonstel het alles wat mens nodig het om lekker te bly. Beddegoed en handdoeke is skoon en nuut. Ons gasvrou was regtig baie vriendelik en behulpsaam. Ondersteun gerus vir Flip-Flops!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariska R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gekuier.

Ons het baie lekker gebly by Flip-Flops, die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 350
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 350
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ashwellstraat 16, Warner Beach, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4868663c2f62e53b62fb2b0aea0ba001e40deb38de457fc1eda3de0363f187ddbf4e3fc3bbad74ac333b5485702c13d92439?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 6 mense 3 5 1 5 16 Ashwell Street Warner Beach 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.078998074646 30.870930905557
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem