Flip Flops Villa
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Japie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Willie S - Mrt 2024
Algehele gradering
Expectations met!
Johan V - Des 2023
Algehele gradering
Skoon, modern, privaat en gasvryheid.
Nikki H - Des 2023
Algehele gradering
Baie modern, netjiese eenheid. Net wat jy nodig het wanneer op vakansie.
Flip Flops Villa se terugvoer
Beste Nikki,
Baie dankie vir die uitstekende terugvoer. Dis altyd lekker as ons 'n 5 ster gas het wat kom kuier.
Mooibly, Japie & Corinda
Lené G - Sep 2023
Algehele gradering
Moderne, luukse woonstel met 'n see-uitsig.
Wynand F - Aug 2023
Algehele gradering
Netjies en gerieflik.
Flip Flops Villa se terugvoer
Dis was n groot voorreg om sulke mooi en gawe mense te kon akkommodeer. Die kamer was baie skoon vir ons nagelaat. Julle was vyf ster gaste. Kom gerus weer kuier. Baie dankie vir die fantastiese terugvoer, dit word opreg waardeer.
Groete
Japie
Lynette R - Mei 2023
Algehele gradering
A beautiful tranquil setting.
Regan D - Mrt 2023
Algehele gradering
Wegbreeknaweek met my beter helfte.
Flip Flops Villa se terugvoer
Beste Regan,
Baie dankie vir die resensie. Ons is bly julle het dit geniet in die pragtige Yzerfontein by ons.
Ons hoop ons sien julle sommer gou-gou weer.
Mooi bly
Japie en Corinda
Oswald W - Feb 2023
Algehele gradering
Spontaneous break away.
Lees meerFlip Flops Villa se terugvoer
Thank you Oswald for all the kindness and review. You were 5-star guests.
We hope you come back soon.
Greetings
Japie and Corinda
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dassen Eiland 179, Pearl Bay, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap