Flip Flops Villa
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 11 Jun 2024 tot 12 Des 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dassen Eiland 179, Pearl Bay, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
-
Vanaf
R979R734 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Flip Flops Villa bied gerieflike verblyf op die eienaars se perseel in die kusdorp Yzerfontein. Dit is ideaal vir paartjies.
Verblyf word in 'n luukse selfsorg-ateljee en 'n standaardkamer gebied. Elke eenheid het 'n privaat ingang, slaapplek vir 2 gaste, gemaklike beddens en gehaltelinne en -badhanddoeke. Elke eenheid het ook 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die luukse ateljee het 'n kombuisie wat met 'n eenplaat-induksiekookplaat, mikrogolf, yskas-vrieskas, broodrooster, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n TV met Netflix en 'n stoep met braaigeriewe.
Die standaardkamer het 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit is nie vir selfsorg ingerig nie en het nie 'n mikrogolf of braaigeriewe nie. Dit is 'n goeie opsie vir gaste restaurante wil besoek.
Gaste het ook toegang tot gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel. Flip Flops Villa is naby die strand, winkels en restaurante.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Japie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Dassen Eiland 179, Pearl Bay, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Gaste dink Flip Flops Villa het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Yzerfontein Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dassen Eiland 179, Pearl Bay, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap