Flitwick Ranch
Opsomming van Resensie
Charmaine V - Jan 2022
Gemiddeld
Plattelandse gasvryheid!
Flitwick Ranch se terugvoer
Baie dankie Charmaine. Ons sien uit na julle volgende kuier.
Jonathan F - Jan 2022
Gemiddeld
Charming.
Flitwick Ranch se terugvoer
Thank you Jonathan. We're looking forward to hopefully see you again some time.
Amanda E - Jan 2022
Gemiddeld
Pragtige plaas, ons het dit vreeslik geniet.
Flitwick Ranch se terugvoer
Baie dankie, Amanda. Ons sien uit na julle volgende kuier.
Groete van die Flitwick Ranch span,
Jurie
Carl Q - Jan 2022
Gemiddeld
Brilliant place.
Flitwick Ranch se terugvoer
Thank you kindly Carl. We hope to host you again sometime.
Francois F - Jan 2022
Gemiddeld
Pragtige plek. Baie lekker ervaring gewees.
Flitwick Ranch se terugvoer
Baie dankie, Francois. Ons sien uit om julle hopelik weer te huisves.
Helma V - Des 2021
Gemiddeld
Baie interessante plek.
Flitwick Ranch se terugvoer
Baie dankie Helma. Ons sien uit om julle weer te sien. Hopenlik vir langer.
Revan P - Des 2021
Gemiddeld
Beautiful ranch, very nice people, amazing food.
Lees meerFlitwick Ranch se terugvoer
Thank you for your kind review Revan. Please accept our apologies for the unfortunate incident with the muddy road. We're grateful you're both safe and hope to see you again someday.
We wish you all the best.
From the Flitwick Ranch Team.
Hantie O - Mei 2021
Gemiddeld
Flitwick Ranch is 'n uitsonderlike plek.
Flitwick Ranch se terugvoer
Baie dankie, Hantie. Ons waardeer jou terugvoer en sien uit om julle weer te sien.
Maryke W - Apr 2021
Gemiddeld
Dis rustigheid vanself.
Flitwick Ranch se terugvoer
Baie dankie, Maryke. Dankie vir julle besoek. Ons hoop om julle vinnig weer te sien.
Chané V - Mrt 2021
Gemiddeld
Kos was lekker.
Flitwick Ranch se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Chane. Dit is altyd belangrik vir ons om te weet waar ons kan verbeter.
Sal ons baie help indien jy vir ons kan laat weet waar jy voel daar is aandag nodig.
Vriendelike groete
Jurie
Flitwick Ranch
Garth J - Jan 2021
Gemiddeld
A most comfortable stay in the old cheese factory on a working farm in beautiful surroundings.
Jaap G - Jan 2021
Gemiddeld
'n Juweel van 'n plek
Brenna S - Des 2020
Gemiddeld
Extremely beautiful and very relaxing.
Jurgens D - Okt 2020
Gemiddeld
Lieflike landelike atmosfeer met uitstekende diens.
Jonathan I - Feb 2020
Gemiddeld
Wonderful stay at a beautiful lodge.
Johann K - Okt 2019
Gemiddeld
Vrede op aarde.
Corrie S - Jul 2019
Gemiddeld
A total life change. Absolutely brilliant!
Lees meerTracey V - Mei 2019
Gemiddeld
Outstanding hosting from am awesome family.
Flitwick Ranch se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons waardeer dit baie en sien uit om julle weer te sien.
Elaine E - Apr 2019
Gemiddeld
Ongelooflik mooi en rustig.
Flitwick Ranch se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie Elaine. Ons waardeer dit.
Diana D - Jan 2019
Gemiddeld
Onbeskryflik mooi daar.
Flitwick Ranch se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie Diana. Ons is baie dankbaar dat julle kon afsluit en rus..
Pearl D - Des 2018
Gemiddeld
Baie lekker en rustig.
Lees meerFlitwick Ranch se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie Pearl. Was wonderlik om julle hier te kon he. Hoop ons sien julle weer.
- Kapasiteit: 57 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Langs die R617, Flitwick Ranch, Swartberg, 4710, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom