Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Flora

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ronel Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 19

Maande gelys 9

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 19 resensies vir Flora
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
5.0/5
Bernice N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernice N
Gesin met tieners

Top gehalte.

Ons was baie hartlik ontvang, die verblyf was baie gerieflik en alles is baie goeie kwaliteit, netjies en skoon. Ons het heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine B
Gesin met klein kinders

Pragtige oorslaapplek in Bethlehem.

Heerlike, pragtige plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melinda B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verblyf was heerlik en sal definitief weer daar gaan oorbly. Super netjies!

Ons enigste aanbeveling sal wees dat die eienaar die huis se nommer meer prominent maak en aan albei kante van die straat en sommer 'n groot nommer op die hek sit wat die gaste moet gebruik - dan is dit nog makliker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende waarde vir geld, baie netjies uitgele en toegerus.

Ons was hartlik ontvang deur die eienaar. Die eenheid wat ons gebruik het, was uitstekend. Nuut gebou, die versiering en kwaliteit is uit die boeke. Die kombuis was volledig toegerus met wat nodig is. Die eienaar het selfs so ver gegaan om ons te voorsien van 'n paar beskuitjies vir ons ontbyt sowel as melk vir ons koffie. Die eenheid is ook toegerus met 'n gasstoof, gasgeiser en Sonkrag bystand, so ons het amper nie geweet van "Loadshedding" nie. Ons sal beslis weer daar gaan tuisgaan wanneer ons weer Bethlehem toe gaan. Baie dankie daarvoor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annastasia Z - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annastasia Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en vriendelike diens.

Gastehuis is goed ingerig, wat jy op die fotos sien is wat jy kry, mooi skoon en netjies. Gasvrou baie tegemoetkomend en vriendelik. Goeie kommunikasie en geen tekort nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christa H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christa H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, toegerus en skoon. Sal beslis weer daar oornag.

Baie netjies en goed toegerus. Beurtkrag pla glad nie a.g.v. alternatiewe nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bertus N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die gastehuis is 'n wenner. Dankie Ronel.

Ons wil dankie sê aan die wonderlike gasvryheid en die gerieflike atmosfeer waarin hulle ons ontvang het. Die verblyf is 5 ster en sal dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucille V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lucille V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie diens. Gasvry. Baie mooi en netjies.

Baie lekker gebly. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris N - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese naweek in Bethlehem, ons gaan beslis weer by Flora kom lekka slaap.

Ronel en Piet het ons baie welkom laat voel. Die eenheid was baie netjies en skoon. Die solar help baie wanneer dit loadshedding is en ons lekker sit en TV kyk. Daar was baie ekstras in die eenheid wat mens gewoonlik nie by ander plekke sal kry nie. Melk en water in die yskas, lekker beskuit, goeie koffie, Dove seep in die badkamer, shampoo ens. Ronel het regtig aan alles gedink om ons kuier nog beter te maak. Ons kan regtig nie uitgepraat word van hoe lekka ons kuier was by Flora. Hoop om julle vinnig weer te sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Flora se terugvoer

Altyd lekker om terugvoering soos die te kry. Julle is altyd welkom. Was lekker om julle te kon ontmoet.
Groete
Flora

Flora
Ronel F - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel F

Lekker geslaap. Vriendelike diens. Pragtige plek.

Ons het baie lekker gebly. Dit is 'n pragtige skoon plek en baie mooi. Ronel en haar man is baie vriendelik. Ek beveel die plek aan vir elkeen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
C Smit S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
C Smit S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Dit was 'n pragtige skoon plek. Dit voldoen aan al jou vereistes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kayla S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kayla S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon, mooi en alles wat jy sal benodig.

Netjies en alles wat benodig word, vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jessica J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica J
Enkelreisiger

Wonderlike mense.

Dit was 'n heerlike tyd by Flora.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Russell H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Russell H

Net n oornag verblyf.

Dit was n baie lekker plek om te bly, baie netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petro-mari P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro-mari P
Enkelreisiger

Pragtige luuksheid.

Lieflik en gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corneluis D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corneluis D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ronel en Piet gaan uit hulle pad om mens welkom te laat voel.

Uitstekende diens en baie vriendelike gasvrou. Die plek is pragtig en baie goed na gekyk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Flora se terugvoer

Goeie more, baie dankie dat julle Flora gekies het. Ons verwelkom julle enige tyd weer hier by ons.
Groete
Flora

Flora
Jacob T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jacob T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely stay.

The accommodation was good and clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Flora se terugvoer

Goeie middag, baie dankie dat julle Flora gekies het. Ons verwelkom julle enige tyd weer hier by ons. Groete, Flora.

Flora
Jacques C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques C
Besigheidsreis

Vriendelike diens en netjies.

Flora is net 'n plesier! Die plek is netjies en fantasties toegerus met veilige parkering. Die kamer is stylvol en smaakvol versier. Die solar gedurende beurtkrag is die kersie op die koek. Ek sal beslis weer by Flora oorslaap. Dankie, vir die heerlike verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Flora se terugvoer

Baie dankie dat julle Flora gekies het. Ons verwelkom jou enige tyd weer hier by ons. Groete, Flora.

Flora
Dries H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dries H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker en netjies plek.

Vriendelikke ontvangs, met alles wat nodig is om lekker te bly. Enige tyd die plek aanbeveel en weer terugkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Flora se terugvoer

Altyd lekker Om terugvoering Soos die te ontvang. Gaste Soos julle is altyd welkom, was lekker Om julle te kon ontmoet. Groete Flora

Flora
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Withers-straat 6, Morelig, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72e0d3d8c8a7a72028ff600d058d70540cd02c87e6b22dab5b5886282d1272e78aefd58cdc5b6077a2e98ff34093eea21dcc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 6 Withers Street Morelig 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.22388 28.29397
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem