LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Floracliffe B&B en Selfsorg | LekkeSlaap
+15

Floracliffe B&B en Selfsorg

8 resensies
Selfsorg
Rose Room
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer is meubileer met soliede donkerhout meubels en bied slaapplek aan 2 gaste. Daar is ’n dubbelbed en privaat badkamer met ’n bad en handstort. ’n TV met 16 OV-HD-kanale, tee, koffie en beskuit word voorsien. ’n Kontinentale ontbyt is beskikbaar op aanvraag en teen ’n bykomende koste. Gaste het toegang tot ’n gemeenskaplike kombuis.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg.

Belasting en Ekstras

Tariewe geld vir selfsorgverblyf. 'n Kontinentale ontbyt is ook beskikbaar op versoek teen 'n addisionele koste. Let asseblief daarop dat die eienaar op die perseel woon. Let asseblief daarop dat dele van die huis via trappe bereik word en dit moontlik nie geskik is vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Cornflower Room
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer is meubileer met eikehoutmeubels en bied slaapplek aan 2 gaste. Daar is ’n dubbelbed en privaat badkamer met ’n bad en handstort. ’n TV met 16 DStv-kanale, tee, koffie en beskuit word voorsien. ’n Kontinentale ontbyt is beskikbaar op aanvraag en teen ’n ekstra koste. Gaste het toegang tot ’n gemeenskaplike kombuis.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg.

Belasting en Ekstras

Tariewe geld vir selfsorgverblyf. 'n Kontinentale ontbyt is ook beskikbaar op versoek teen 'n addisionele koste. Let asseblief daarop dat die eienaar op die perseel woon. Let asseblief daarop dat dele van die huis via trappe bereik word en dit moontlik nie geskik is vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oosthuizen-rylaan 9, Roodepoort, 1709, Gauteng
  • Geen kinders onder 13
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5m9QyXvek4esLlzVidQ1GZKwpWDyMNsGzat9RVFIaInd9vpMfm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 5 9 Oosthuizen Drive Roodepoort 1709 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.155416666667 27.920055555556
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!