LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Floracliffe B&B en Selfsorg | LekkeSlaap
+15

Floracliffe B&B en Selfsorg

8 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir Floracliffe B&B en Selfsorg
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Kobie R - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly. Baie dankie Beula en Johan.

Aangename verblyf, vriendelike, behulpsame gasheer en gasvrou en pragtig uitsig.

Johan V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike gasheer en gasvrou en fantastiese verblyf.

Johan en Beulah was fantasties en dit was vir ons 'n geestelike, divine ervaring. Wonderlike diens, baie netjiese kamers en as jy nog nie by Floracliffe B&B was nie, mis julle baie uit! Baie dankie,julle sien ons vir seker weer.

Floracliffe B&B en Selfsorg's terugvoer

Dankie Johan. Ons het heerlik saam met julle gekuier.

Floracliffe B&B en Selfsorg
Bertus V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gewees.

Baie aangename eienaars, verblyf is skoon en netjies gewees, dit is ook baie naby aan die winkels en besienswaardighede. Geen na-ure geraas nie, en 'n motorhuis om jou voertuig te parkeer, wat beslis 'n bonus was vir my! Sal beslis die gastehuis aanbeveel vir ander.

Floracliffe B&B en Selfsorg's terugvoer

Dankie Bertus!

Floracliffe B&B en Selfsorg
Helen R - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen R
Enkelreisiger

My experience was excellent at the Floracliffe B&B. Thank you.

An excellent experience. I enjoyed the secure parking, the quiet neighbourhood and the friendly people. The service was outstanding. Thank you for the rest and great experience.

Alicia B - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alicia B
Enkelreisiger

Het my baie tuis laat voel.

Het dit baie geniet. Kamer was netjies en ruim. Eienaars baie vriendelik en behulpsaam. Het geen klagtes nie.

Floracliffe B&B en Selfsorg's terugvoer

Thanks, Alicia.

Floracliffe B&B en Selfsorg
Kayleigh D - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kayleigh D
Besigheidsreis

Comfortable and relaxing!

It was a comfortable and lovely few days spent at Floracliffe. Johan and Beulah were friendly and attentive without being intrusive. We were well looked after and can’t wait to be back.

Floracliffe B&B en Selfsorg's terugvoer

Thank you, Kayleigh. We are looking forward to hosting you again.

Floracliffe B&B en Selfsorg
Virginie D - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Virginie D
Besigheidsreis

Magnifique établissement et accueil très chaleureux!

A la recherche d'un endroit calme, proche de la N1 avec un super accueil et où les chambres sont confortables, cet endroit est fait pour vous! De plus les petit-déjeuners sont aussi très bien.

Floracliffe B&B en Selfsorg's terugvoer

Dear Virginie,

Thank you for the beautiful compliment. Hoping to welcome you back.

Regards,
Floracliffe B&B en Selfsorg

Floracliffe B&B en Selfsorg
Anita C - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het ons verblyf baie geniet.

Baie dankie vir julle gasvryheid en vir die gerieflike kamer.

Floracliffe B&B en Selfsorg's terugvoer

Baie dankie Anita. Hoop om julle weer te sien.
Groete

Floracliffe B&B en Selfsorg
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oosthuizen-rylaan 9, Roodepoort, 1709, Gauteng
  • Geen kinders onder 13
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5m9QyXvek4esLlzVidQ1GZKwpWDyMNsGzat9RVFIaInd9vpMfm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 5 9 Oosthuizen Drive Roodepoort 1709 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.155416666667 27.920055555556
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!