Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Florie se Huis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 2 Plaas 863, Mineral Springs-plaas, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 700 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Florie se Huis is 'n opgeknapte plaashuis teen die Ou Dutoitskloofpas in die Paarl, op 'n plaas waar wingerd, pruime, suurlemoene en olywe verbou word.

Die huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en elke badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die huis spog met 'n ruim kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus is en 'n toonbank met stoele het. Die oopplan-sitarea en -eetarea het genoeg ruimte vir gaste om te eet en te ontspan, asook 'n kaggel, TV en gratis WiFi.

Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met sitplek buite, ‘n houtvuurwarmbad en 'n ingeboude braai wat deur ou eikebome omring word en met 'n uitsig oor die wingerde, die Taalmonument, op Tafelberg, die Paarl-klip en oor die dorp spog. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Die plaas is aan die voet van Middagberg langs Wildepaardejachtrivier geleë. Gaste kan die bergroetes aandurf en selfs in die natuurlike poele in die rivier swem. Daar is ook baie grondpaaie op die plaas, tussen die wingerd en boorde, om te voet te verken.

Slaapplek

’n Bespreking by Florie se Huis sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Jean-Mari Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 5

Jaar gelys 1

Ligging

  • Erfdeel 2 Plaas 863, Mineral Springs-plaas, Paarl, 7646, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Paarl Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R3 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R3 700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 2 Plaas 863, Mineral Springs-plaas, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA750d036e679e2ce506a42fcaead87d6b271ca43332d3aaf74fa6dc0b10be3e11980e6f8d85e2dbd7630f3750dacb3395c0a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 700 per nag (plek vir 4) Portion 2 Farm 863 Mineral Springs Farm 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.751205087664 19.035909896425
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem