Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Flow @ Tides Glamping

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Dianke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir Flow @ Tides Glamping
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Daniëlle G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniëlle G
Saam met vriende

Amazing.

Wonderlike plek, in die natuur, skoon en netjies met alles wat mens nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Flow @ Tides Glamping se terugvoer

Hi Daniëlle
Vreeslik dankie vir jou positiewe resensie! Ons is verskriklik bly julle het dit geniet en dat jy gelukkig is met jou ervaring by Flow @ Tides Glamping.
Vriendelike groete,
Dianke

Flow @ Tides Glamping
Louna S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louna S
Saam met vriende

Absolute wonderlike ervaring!

Besoek aan Flow @ Tides gedurende Paasnaweek 2024 was fantasties. Die hele perseel is so goed uiteengesit en super netjies en skoon. Ekstra hout was beskikbaar teen 'n minimale koste en was spoedig afgelewer deur 'n baie vriendelike werker op die plaas. Ek wil 'n vriendelike versoek rig aan alle toekomstige besoekers aan Flow @ Tides. Hierdie vakansiegeriewe is 'n stukkie diamant en is daar soveel aandag gegee aan klein goedjies soos bv. skulpies wat hang bo elke glamping tent, stap paadjie wat versier is met skulpe, kombuistoerusting wat voldoen aan al jou vereistes en selfs 'n lieflike speelarea vir die kinders, kom ons hou dit so en pas dit op asof dit jou eie plekkie was. Ons gaan verseker weer in die toekoms van Flow @ Tides gebruik maak. Enigste voorstel: die oprig van 'n wasgoedlyn sal baie gaaf wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Flow @ Tides Glamping se terugvoer

Hi Louna
Vreeslik dankie vir jou positiewe resensie! Ons is verskriklik bly julle het dit geniet en dat jy gelukkig is met jou ervaring by Flow @ Tides Glamping. Die wasgoedlyn-voorstel word beslis geïmplementeer. Die eienaar, Werner, het elke laaste dingetjie self gebou en opgestel, tot die laaste klein skulpie ingesit en gehang. Ons sien uit om julle weer in die toekoms te akkommodeer. Vriendelike groete, Dianke

Flow @ Tides Glamping
Sascha-lee S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sascha-lee S

Fantastic.

My friends and I thoroughly enjoyed our time at Flow @ Tides Glamping. The host's communication was exceptional, always available to help with any requests, although we didn't have many. This retreat truly feels like a second home, offering numerous cozy spots to unwind and relax. The cleanliness and amenities were top-notch, providing everything necessary; just pack your clothes and food for a perfect stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Flow @ Tides Glamping se terugvoer

Hi Sascha,
Thanks for the awesome review! We're very happy that you enjoyed your stay with Flow @ Tides Glamping. We look forward to hosting you again.
Kind regards,
Dianke

Flow @ Tides Glamping
Ilse K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse K
Gesin met tieners

Wow! Dit was regtig 'n wonderlike naweek gewees.

Die naweek by Flow @ Tides Glamping was regtig baie lekker. Ons het as familie baie lekker gekuier. Die feit dat jy heeltemal privaat is en die plek regtig baie netjies, skoon en veilig is, het ons verblyf net soveel lekkerder gemaak. Ons sal beslis weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Flow @ Tides Glamping se terugvoer

Hi Ilse

Baie dankie vir jou positiewe resensie! Ons is verskriklik bly julle het dit geniet. Ons sien uit om julle weer in die toekoms te akkommodeer.
Vriendelike Groete
Dianke

Flow @ Tides Glamping
Connor W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Connor W
Saam met vriende

Doesn't get any better.

Had a great time. The facilities are perfect, the hosts are very helpful. Highly recommend staying at Flow @ Tides Glamping - we will be going back for sure.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Flow @ Tides Glamping se terugvoer

Hi Connor,

Thank you for the awesome review!

It was lovely accommodating you and your friends.

We hope to see you again soon.

Kind regards,
Dianke

Flow @ Tides Glamping
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 16)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 16)
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 16)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R43, Pearly Beach, 7221, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe2482dbdb3d7adc037e460dfb967ad893b614be313bfea75f3c9fd3db05b5ed3932af4cec4f591a68f9ac581d2a62945251?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 16) 5 5 1 5 R43 Pearly Beach 7221 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.647565535946 19.560870236832
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem