Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Flow @ Tides Glamping

Selfsorg
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R43, Pearly Beach, 7221, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 16)

Beskrywing

Flow @ Tides Glamping bied glanskamp-verblyf waar gaste uit die stad kan ontsnap. Dit word deur bome omring en is net 7 km buite Pearly Beach geleë. Hierdie verblyf is perfek vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Daar is 5 glanskamptente wat elk 'n dubbelbed, bedkassies met laaipunte en beligting het. Daar is ablusiegeriewe met 2 storte, 2 toilette en 2 wasbakke. Let asb. dat die storte met 'n gasgeiser werk en slegs 1 persoon kan op 'n slag stort. Linne en handdoeke word voorsien.

Die gemeenskaplike kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, kroeg en 'n etenstafel toegerus. Daar is ook 3 ekstra stapelbeddens. Gemaklike rusbanke en 'n TV met YouTube is beskikbaar. Hierdie verblyf word deur sonkrag aangedryf en maak van water wat uit die berge kom, gebruik en dit kan soms verkleuring veroorsaak.

Gaste het toegang tot 2 braai-areas en dit sluit 'n kaggel en 'n houtvuurplonspoel wat met bergwater gevul is, in. Daar is nog 'n braai-area by die Danskraal-kuierarea wat ook gemaklike rusbanke en 'n pooltafel het.

Slaapplek

’n Bespreking by Flow @ Tides Glamping sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Stapelbed
Area 1
Plek vir 6 mense
3 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Stoof

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir Flow @ Tides Glamping
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Dianke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 1

Ligging

  • R43, Pearly Beach, 7221, Wes-Kaap
  • Gaste dink Flow @ Tides Glamping het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 16)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 16)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R43, Pearly Beach, 7221, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe2482dbdb3d7adc037e460dfb967ad893b614be313bfea75f3c9fd3db05b5ed3932af4cec4f591a68f9ac581d2a62945251?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 16) 5 5 1 5 R43 Pearly Beach 7221 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.647565535946 19.560870236832
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem