Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Flutterby Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rocherstraat 13, Baillie Park, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Flutterby Guesthouse is in Baillie Park, Potchefstroom en bied verblyf in eenhede wat geskik is vir 2 tot 4 gaste.

Flutterby Guesthouse is toegerus met genoeg sonpanele en daar is dus geen beurtkrag nie.

Verblyf is beskikbaar in die Dubbelkamer-eenheid vir 2 of die Gesinskamer vir 4. Die Dubbelkamer het 'n dubbelbed en die Gesinskamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens in 'n tweede slaapkamer. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet.

Die gesinseenheid het 'n kombuis wat met 'n stofie, mikrogolf, groot yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en eetgerei toegerus is. Daar is 'n TV met Openview-kanale in elke kamer, asook WiFi en 'n eethoekie wat as 'n lessenaar gebruik kan word.

Die dubbeleenheid het 'n mikrogolf, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en eetgerei. Daar is 'n TV met die volledige DStv-pakket, WiFi en 'n eethoekie wat as 'n lessenaar gebruik kan word.

Die eenhede lei na 'n stoepie met sitplekke. Flutterby het 'n lieflike, gemeenskaplike swembad en parkeerplek is beskikbaar.

Gaste kan verskeie museums in Potchefstroom, waaronder die Goetz Fleischack, Potchefstroom, President Pretorius en Totius House Museum besoe. Daar is ook verskeie nasionale monumente, die OPM Prozesky Bird Sanctuary met meer as 200 voëlspesies en die Buffelsvlei Wild Animal Park.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 69 resensies vir Flutterby Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Henk Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 69

Jaar gelys 7

Ligging

  • Rocherstraat 13, Baillie Park, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Gaste dink Flutterby Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Potchefstroom Noordwes
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rocherstraat 13, Baillie Park, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6df28befb788c41393c02476909c1f397947f932103a4a54422fd81399a615dc9e10905ad3b082c5a800182c9671dbf2295a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 69 5 1 5 13 Rocher Street Baillie Park 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.7108973 27.1159735
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem