LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+11
Gastehuis in Edenvale

Flying Falcon Guesthouse



  • 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 15 Kerry Road, Rembrandt Park, Edenvale, 1609, Gauteng Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Flying Falcon Guesthouse is 'n luukse, veilige instansie in 'n rustige woonbuurt in Johannesburg. Dié gastehuis is eksklusief ontwerp as 'n privaat instansie vir sakereisigers en buitelandse toeriste. Die gastehuis bied oornag- en langtermynverblyf.

Flying Falcon Guesthouse beskik oor 4 suites en 4 selfsorg-suites. Al die suites het 'n koningingrootte-bed en van die eenhede het enkelbeddens vir enkellopende gaste wat kamers deel. Gehalte-perkallinne word voorsien en al die suites het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort.

Die kamergeriewe sluit lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi in. Daar is ook 'n yskassie, kluis, ketel, haardroër, elektriese skeermes-koppelpunte en 'n hangkas in elke kamer.

Die selfsorg-eenhede het elkeen 'n oopplan-kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, eetgerei en breekware. Gaste in die selfsorg-eenhede word uitgenooi om maaltye saam met die ander gaste te geniet.

Die gastehuis het 'n sondek met sambrele en 'n swembad.

Rook is verbode in die gastehuis. Al die kamers het 'n rookverklikker. Gaste is egter vry om buite te rook.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
Skoonmaakdiens
Konferensiegeriewe

Kamers

Selfsorg-eenheid
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Elke selfsorg-eenheid het 'n oopplan-kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, toebehore, eetgerei en breekware. Die eenheid het ook 'n TV met sekere DStv-kanale, yskassie, kluis, WiFi, telefoon, haardroër en elektriese skeermes-koppelpunt.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

1 x Koningingrootte-bed

1 x Dubbelslaapbank

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kombuisie
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Sluit ontbyt uit. Ontbyt is beskikbaar teen R75 per persoon. Kinders betaal halfprys.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Dubbelkamers
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
5 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Flying Falcon Guesthouse is ontwerp as 'n gerieflike boetiekhotel, en elke kamer het sy eie ingang. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Een kamer het 'n stort-oor-bad. Elke kamer het lugversorging, 'n yskassie, ketel en mikrogolfoond. Broodroosters, strykysters en haardroërs is op versoek beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Sluit ontbyt uit. Ontbyt is beskikbaar teen R75 per persoon. Kinders betaal halfprys.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.4

4.2/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.4
Tonia R
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
1.6
Okt 2023

Bit of a joke! No record of our booking, room not ready, only 2 beds instead of three. Unable to provide a receipt. No kettle, tea/coffee. Fridge not working. Nothing to wash up with in the kitchen. Tiles falling off in the bathroom. Soap dispensers empty. In a nutshell, this was clearly not a 4-star guesthouse and is operating under false pretenses with an expired rating. Shocking service and a run-down establishment. I was too scared to try the kitchen service for breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Dewald C
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
4.8
Apr 2019

Great staff and great accommodation. Happy overall with the service and the staff. Great food and good location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzette M
1 nag ⋅ Gesin met tieners
4.8
Mrt 2018

Generous hospitality. Die Engelse woord "generous" is die mees beskrywende term vir die gastehuis met ruim kamers, ruim ontbyt, ruim gasvryheid en vriendelikheid.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charnelle V
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Aug 2017

Baie aangenaam. Die eenhede was ruim, skoon en baie netjies. Dit is modern en daar is baie aandag gegee aan detail en goed toegerus. Ons is baie goed ontvang deur vriendelike en baie behulpsame personeel. Kan definitief aanbeveel en ons sal weer van hulle gebruik maak. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Neo
Flying Falcon Guesthouse
Thank you so much for the positive feedback. We look forward to hosting you at our guesthouse anytime. A place we like to call a home away from home. Warm regards, Management and staff at Flying Falcon Guesthouse.

Brian C
Kort verblyf
5.0
Okt 2011

Friendly staff, very accomodating and what excellent breakfasts. When we arrived for our 3 nights stay we were warmly welcomed by the staff. Our rooms were spacious and comfortable. The pool area is nicely paved with wooden table and chairs with a few sun lounges. Most attractions are 5 minutes away by car. I would highly recommend Flying Falcon Guest House to everyone and we would love to come back soon if given the opportunity.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Neo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 16 jaar


Ligging

Gaste dink Flying Falcon Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 12:00 en 19:00
Uitklok Voor 10:00
Selfsorg-eenheid
Sluit ontbyt uit.
Ontbyt is beskikbaar teen R75 per persoon.
Kinders betaal halfprys.
Dubbelkamers
Sluit ontbyt uit.
Ontbyt is beskikbaar teen R75 per persoon.
Kinders betaal halfprys.
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek

15 Kerry Road, Rembrandt Park, Edenvale, 1609, Gauteng

Sien kaart
  • 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFhODU5NjQ2LTA5Y2UtNDhmNC05ZWM5LTQyMTFmOTgxMzAzNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 15 Kerry Road Rembrandt Park 1609 Gauteng 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -26.1259288 28.1288171