The Flying Penguin

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Flying Penguin bied selfsorg- en B&B-verblyf in Simonstad, die perfekte plek om heen weg te breek as jy naby aan die natuur wil wees, maar ook naby die stad. Al die kamers het 'n see-uitsig en die verblyf is net 'n kort entjie se stap van 'n wonderlike swemstrand aan die warmer kant van die skiereiland. Daar is slaapplek vir 6 gaste

Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die dakwoonstel het 'n Victoriaanse bad. Die eenhede het elkeen 'n platskerm-TV en daar is WiFi.

Die onderste eenhede is troeteldiervriendelik, maar beperk tot 'n sekere aantal klein troeteldiere sekere tye van die jaar. Gaste moet navraag doen wanneer hulle bespreek.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Flying Penguin gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R820 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]