+94
The View
Vanaf
Vanaf R 1 368
per nag (plek vir 5)
  • Plek vir 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die woonstel slaap 5 gaste en het 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het n koninggrootte-bed en n enkel bed. TV met Netflix, en YouTube, gratis wifi. Die tweede slaapkamer het 2 enkel beddens. Linne word voorsien. Haardroer, strykyster vir gaste se gerief. Die eenheid het 'n kitchenette, geen stoof maar 'n air fryer, mikrogolfoond, broodrooster, ketel. Alle breekware, eetgerei en braai benodighede. Privaat braai area met tafel en sit geriewe. Gedeelde badkamer met n stort, seep, wasbak en toilet. Bad handdoeke word voorsien. Veilige parkering. Pragtige uitsig oor Garsfontein en die berg!

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

3

1 x Koninggrootte-bed

1 x Enkelslaapbank

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Stroomdienste
Braai
Buite
Badkamer
Badhanddoeke
Skoonmaakmiddels voorsien
Buitelug
Braai
Buite
Balkon
Tuin
Buite-eetarea
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Buite
Verhit-en-eetgeriewe
Ketel
Kombuisie
Mikrogolfoond
Melk
Broodrooster
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Werkspasie
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Spieëltafel
Ekstra kussings en komberse
Strykyster
Strykplank
Vermaak
Stroomdienste
TV
Slim
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis met verhit-en-eet-geriewe. Die geriewe sluit 'n mikrogolfoond, ketel en broodrooster in.

Huisreëls

Let asseblief daarop dat Sunset View via trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
'n Bababedjie kan beskikbaar gestel word indien vooraf met die gasheer gereël.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Ocean Vibe
Vanaf
Vanaf R 1 398
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die woonstel het 'n privaat ingang en bied slaapplek vir tot 6 gaste en 1 baba bedtjie.. Dit beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die ruim hoofslaapkamer het 4 enkelbeddens. Daar is ook'n eetkamertafel met stoele.. Die tweede slaapkamer het 'n dubbel bed , en beide slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die eenheid voorsien beddegoed en badhanddoeke vir gaste se gerief. Alle beddens het elektriese verhitte komberse in die winter. Die kombuisie in die eenheid is toegerus met 'n mikrogolfoond, yskassie, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Gaste kan vermaak word met 'n TV wat toegang tot Netflix, en YouTube, terwyl diegene wat moet werk, die gratis WiFi en werktafel kan gebruik. Daar is sonkrag op die perseel. Ocean Vibe bied ook 'n privaat kroeg en braai-area, sowel as veilige parkering. Troeteldiere word toegelaat, maar reëlings moet vooraf met die gasheer getref word.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

5

4 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Kinderbedjie

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Lyfseep
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Gas
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Draagbaar
Vermaak
TV
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis met verhit-en-eet-geriewe. Die geriewe sluit 'n mikrogolfoond, ketel en broodrooster in.

Huisreëls

Let asseblief daarop dat Sunset View via trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
'n Bababedjie kan beskikbaar gestel word indien vooraf met die gasheer gereël.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sunset View
Vanaf
Vanaf R 1 398
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Sunset View het 'n privaat ingang en bied slaapplek vir tot 6 gaste. Dit bestaan uit 2 slaapkamers en een badkamer. Die ruim slaapkamer het 4 enkel beddens. TV met Netflix, YouTube en gratis wifi . Die tweede slaapkamer het 'n queen size bed, en beide kamers deel 'n badkamer met 'n stort, seep, toilet en wasbak. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien vir gaste se gerief, en alle beddens is toegerus met elektriese komberse in die winter. Toegerus met 'n air fryer, mikrogolfoond, yskas, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Diegene wat moet werk, sal die gratis WiFi geniet. Buite braai area met tafel, stoele, het 'n pratige uitsig oor Garsfontein as ook 'n asemrowende son ondergaan. Veilige parkering. Neem asseblief kennis dat hierdie eenheid nie troeteldiervriendelik is nie.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

4

4 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Stroomdienste
Braai
Buite
Voorsiening vir beurtkrag
Omsetter, Sonpanele
Badkamer
Badhanddoeke
Skoonmaakmiddels voorsien
Noodsaaklike toiletware
Lyfseep
Buitelug
Braai
Buite
Tuin
Buite-eetarea
Kombuis & eetkamer
Braai
Buite
Basiese kook-benodighede
Sout en peper
Yskas
Verhit-en-eetgeriewe
Ketel
Mikrogolfoond
Melk
Broodrooster
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Voorsiening vir beurtkrag
Omsetter, Sonpanele
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Spieëltafel
Ekstra kussings en komberse
Strykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Plafon, Draagbaar
Vermaak
Stroomdienste
TV
Slim
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis met verhit-en-eet-geriewe. Die geriewe sluit 'n mikrogolfoond, ketel en broodrooster in.

Huisreëls

Let asseblief daarop dat Sunset View via trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
'n Bababedjie kan beskikbaar gestel word indien vooraf met die gasheer gereël.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 368
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

730 Thelma Straat, Garsfontein, 0042, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 17 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA21273c0f600adfbecce72dc646516b04ee1aa37b9687a663ff7ebf41f1234c6ac0f3fc381f7b4473412e03ff083e1426d664?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 368 per nag (plek vir 5) 17 5 1 5 730 Thelma Straat Garsfontein 0042 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -25.795894482098 28.307826234953

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang