+12

Foreshore Place 1003

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1003 Foreshore Place, 2 Riebeek, Foreshore Place, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 586 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Foreshore Place 1003 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Foreshore in die middestad van Kaapstad. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n gemaklike en gerieflike tuisbasis tydens hul besoek aan hierdie stad.

Hierdie woonstel bied slaapplek vir tot 2 gaste in 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien is beskikbaar vir ekstra gerief. Die eet- en sitkamers het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n TV met Netflix. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste kan uitsigte oor die omliggende stad geniet vanaf die groot vensters, en die gebou bied gaste toegang tot 'n toegewyde sake-sitkamer. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, met die V & A Waterfront ongeveer 1.5 km weg.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Propr Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 100+

Resensies 28

Op LekkeSlaap 3 maande

Ligging

  • 1003 Foreshore Place, 2 Riebeek, Foreshore Place, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 586
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 586
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 586
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1003 Foreshore Place, 2 Riebeek, Foreshore Place, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA27aac8f19fbf19e433570ab9c74accd4e93441e9294ebd8ccaaabe9018ece4717a3f1244534c98446086f8ab17c57829e41c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 586 per nag, vir 2 mense 1003 Foreshore Place, 2 Riebeek Foreshore Place 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-00:00 10:00 33.919915546035 18.424286442328

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang