Foreshore Place 1104
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1104 Foreshore Place, 2 Riebeek, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Vanaf R1 746 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Geleë in die lewendige Kaapstad, bied Foreshore Place 1104 luukse akkommodasie, ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers.
Die woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Gehalte linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Die sitarea sluit 'n gemaklike L-vormige rusbank en 'n muurgemonteerde slim-TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale in. Gratis WiFi is beskikbaar regdeur die woonstel.
Die woonstel se uitstekende ligging is binne loopafstand van 'n verskeidenheid besienswaardighede, restaurante en geriewe. Die V&A Waterfront is 1.1 km weg, en die Seepunt Promenade is 3.9 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Propr Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 27
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- 1104 Foreshore Place, 2 Riebeek, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1104 Foreshore Place, 2 Riebeek, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang