Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Forest Cove

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Tine Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 11

Maande gelys 11

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 11 resensies vir Forest Cove
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Rustig in tussen die bome met baie voëls en naby aan alles wat jy nodig het.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forest Cove se terugvoer

Baie dankie Pieter.
Ons is bly julle het dit geniet. Hoop om julle weer te sien.
Groetnis
Leon en Tine

Forest Cove
Martie D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooiste blyplek omring deur pragtige bome en plante. Vir seker kan ons dit aanbeveel.

Ja, baie dankie. Baie netjies en perfek vir 2 mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nick V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nick V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal weer gebruik.

Beslis die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forest Cove se terugvoer

Dankie, Nick. Bly julle het dit geniet hier by ons. Hoop om julle weer te sien.
Groetnis
Tine

Forest Cove
Mia B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Ons het baie lekker gebly in die stil en rustige atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Conré G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conré G
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Lekker stil/rustige atmosfeer om in te ontspan vir 'n vakansie!

Ja, die verblyf was netjies en die gasheer is baie aangenaam en vriendelik. Ons sal definitief die verblyf voorstel om gebruik te word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rose H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rose H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Happy.

It was a short stay. The unit is small but good value for money and well situated.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forest Cove se terugvoer

Thank you, Rose. Glad you enjoyed your stay with us. Hope to see you again. Regards, Tine

Forest Cove
Ronel G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig, skoon, en naby, maar ver genoeg van die dorp af.

Ons het baie lekker gebly. Dis heerlik daar, en ons het ook goed geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forest Cove se terugvoer

Baie dankie, Ronel. Bly julle het julle verblyf geniet. Hoop om julle weer te sien. Groete, Tine.

Forest Cove
Cassidy D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cassidy D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Liefdevol vriendelik netjies en bje rustag.

Ons het baie lekker gebly. Dit was 'n vriendelike welkom en alles was netjies en lekker stil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forest Cove se terugvoer

Dankie, Cassidy
Ons is bly julle het dit geniet.

Forest Cove
Tanya V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cozy cottage.

Cozy eenheid, perfek vir 'n couple wegbreek. Ligging is uitstekend, sentraal. Eienaar is baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forest Cove se terugvoer

Dankie, Tanya.
Bly julle het dit geniet. Hoop om julle weer te sien.
Groete - Tine

Forest Cove
Adel S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier, die gasvrou was baie angenaam.

Baie goed geleë en die erf is toeganklik om lekker te stap en voëls te kyk. Baie rustige atmosfeer en die natuurskoon was asemrowend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0fc4650d639a31777f282bcbdf9831e7f9693c59bb8063a51da51483ee3f3edbcf0837abb3efb39bb39290235eb02f1fbf88?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 Main Street Knysna 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.037264820941 23.014721837081
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem