Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Forest Creek Lodge & Spa

Lodge

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 41 resensies vir Forest Creek Lodge & Spa
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5
Marianna V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike mooi.

Daar is WiFi, maar sein is baie swak en die WiFi werk nie juis nie, alhoewel dit realisties is vir tussen die berge, dit skep ook darm die ideale geleentheid vir rus en wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende natuurskoon.

Die pad na die lodge is sleg met los klippe en plek-plek uitstaande rotse. Beslis nie geskik vir stadsvoertuie nie. Ons was vriendelik verwelkom by Ontvangs, en verduidelik hoe om by die Forest Cottage uit te kom. Die houthuis was netjies en skoon met aankoms, maar lyk verwaarloos. Die hout kort behandeling, die voordeur maak moeilik oop en toe, en die toilet se basis lek water op die vloer. Knaagdiere het aan ons brood en beskuit geëet deur die nag, so maak seker alles is in houers wat kan toemaak. Die laaste kritiek is dat die wandelpaaie swak gemerk is met te min aanduidings, veral op pad terug van die waterval af. Die positiewe is die asemrowende natuurskoon en voëllewe in die kloof. Ons het ook rietbokke, bosbokke, otters, dassies, bobbejane, blouape en die arende gesien. Nog 'n pluspunt is dat die Forest Cottage dierevriendelik is - my bull terrier het dit net so geniet. Die ligging en natuurskoon is uitsonderlik, en maak 'n besoek aan Forest Creek die moeite werd. Spesiale dank aan die staf van die oord wat uit hulle pad gaan om jou besoek so aangenaam moontlik te maak. Laastens - neem maar addisionele beligting saam, daar is nie 'n alternatief vir beurtkrag nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forest Creek Lodge & Spa se terugvoer

Dear Johan, thank you for taking the time to write this review. It is always helpful to have your input. We have a collection service for those who drive small vehicles. The issues you mentioned have been dealt with, thank you, I am happy that you got to see so many animals and birds, and on that subject your nightly greedy visitors are Door mice, the ones with the fluffy tails, I have one that comes in my lounge at night to steal the cat food! right in
front of my eyes, I do not have the heart to trap him (Yet), however we did manage to trap 4 at the cottage. As to why you were not given lamps for the loadshedding, I will have to find out, as we do have recharable lamps that work during loadshedding.
Happy that your bull terrier had fun too.

Thank you for the nice comments on my staff, the Forest creek family.

Best wishes
Anita

Forest Creek Lodge & Spa
Lothar H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lothar H

Dit is 'n baie lekker plek of af te skakel van die gemeenskap om lekker te rus.

Ons as familie kon lekker afskakel en rus. Kon ook die lekker wandelroetes stap. Daar moet net aandag gegee word aan maintenance van die plek bv. die bossies voor die beach house en die hoofontvangs trim sodat 'n mens 'n lekker uitsig oor die berge kan hê. Die wandelroetes moet ook bietjie beter gemerk word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forest Creek Lodge & Spa se terugvoer

Lothar, thank you for the review, your comments have been noted.
On it, trimming trees, and thanks for the update on the Hiking trails, I have a pile of signs as the baboons for some reason love to pull them off.
All the best to you all.
Anita

Forest Creek Lodge & Spa
Dave K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dave K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful and relaxing.

Nothing to do but hike, eat and relax.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forest Creek Lodge & Spa se terugvoer

Thanks Dave, see you soon.
All the best.
Anita

Forest Creek Lodge & Spa
Dalene B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Dalene B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid vir die siel, maar eers moet jy daar kom!

Die pad is nie geskik vir alle voertuie nie. Slegs 4x4! Forest Creek Lodge sal moet plan maak om gaste met 'n shuttle-diens by die lodge te kry teen geen ekstra kostes. Dit vat mens amper 24 uur net om oor die trauma van die pad te kom voor jy eers kan ontspan en dan begin jy alweer stres oor die pad af! Ons het verder heerlik gebly. Die cottage was skoon en gerieflik. Die verwelkoming was nie na wense nie, maar June en Sibongile het die res van die naweek opgemaak vir dit, deur hul goeie diens en mooi gesindheid. WiFi werk glad nie en daar was geen Vodacom-sein nie. Dankie Forest Creek dat ons jul natuurskoon kon beleef. Dit was die hoogtepunt. Salige stilte!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forest Creek Lodge & Spa se terugvoer

Hi Dalene, you are right due to the recent rains the road does need some work, we do offer a shuttle service to guests that do not have a suitable vehicle. As for the wifi I do not know what was wrong this week end, you were welcome to come to my house, (100mts from the lodge) as did the other guests, for some reason it was working at home, if I had known I would have asked you to come up. Sorry for the inconvenience with this.

All the best
Anita

Forest Creek Lodge & Spa
Andine V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike plek om net te gaan rus.

Forest Creek is werklik 'n "hidden gem". Met die mooiste uitsig en rustige atmosfeer kon ons altwee die rus en tyd saam spandeer. Anita en Mush is die oulikste en vriendelikste eienaars met die beste personeel. Ek beveel Forest Creek vir almal aan wat graag 'n stil en rustige wegbreek nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forest Creek Lodge & Spa se terugvoer

Dear Andine, thank you, can't get better than that. It was great to meet you both (lovely people). All the best. Anita, Mush and the Forest creek family (Staff)

Forest Creek Lodge & Spa
George J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlik.

Ligging is asemrowend! Baie rustig, vriendelike personeel definitief die plek om te gaan as jy wil wegbreek van die gejaagde lewe!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forest Creek Lodge & Spa se terugvoer

Hi George, thank you for taking the time to write this review for us it is appreciated greatly.

Hope to have you both back in the future.

All the best
Anita and the Forest creek family

Forest Creek Lodge & Spa
Angie E - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Angie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

It's a beautiful place, gorgeous mountains and magical forest, the drive up to the lodge is rough though.

The drive up to the lodge is 4,4 km of very rough road which adds a lot to your travel time. I recommend a 4x4 vehicle. Once you are at the lodge there is no quick drive to a shop or any other tourist attraction. There is also no cell phone signal. The hiking trails are a magnificent experience.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forest Creek Lodge & Spa se terugvoer

Angie thank you for the review, just to let you know our new cell booster has eventually arrived from Hong Kong, so the cell and wifi is up and running at the lodge. I am glad that you enjoyed our "Cloud forest" it is a magical place. We do have a collection service for the last 4.4km of our mountain road, if your vehicle is too low.

Thanks again
Anita

Forest Creek Lodge & Spa
Belinda G - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful scenery and beautiful lodge!

Lovely food and amazing beautiful lodge. The mountains and view is amazing!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forest Creek Lodge & Spa se terugvoer

Dear Belinda thank you for this lovely review it is greatly appreciated.

Hope to see you again in the future

All the best.

Anita and the Forest creek family.

Forest Creek Lodge & Spa
Elne G - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Elne G
Gesin met klein kinders

Teleurgesteld.

Die kamer was nie deeglik skoon nie, daar was muisvalletjies in die kombuiskaste en die pad op na die lodge is nie rybaar nie. Vol klippe en rotse.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ansie W - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ansie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese ligging en geriewe werklik baie netjies en skoon.

Great plek en sal definitief aanbeveel vir enige een wat will wegkom van die stad se lawaai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forest Creek Lodge & Spa se terugvoer

Dear Ansie, thank you, it was lovely to meet your family. We hope to see you all again in the furure. We wish you a wonderful 2019.

All the best
Anita and the Forest creek family.

Forest Creek Lodge & Spa
René B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
René B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n heerlike wegbreek, maar baie duur.

Ons het heerlik gekuier, die tyd saam en in die natuur was kosbaar. Die verblyf en etes is ongelukkig baie duur, ons het al op ander plekke tuisgegaan waar ons vir dieselfde prys baie meer luuks gekuier het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilhelm D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Wilhelm D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Natuurskoon is pragtig maar pryse te hoog.

Pragtige ligging, maar pryse vir maaltye glad nie regverdigbaar nie. Teleurgesteld met spa-fasiliteite omrede dit vooraf bespreek is en nie ontvang het waarvoor bespreek is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forest Creek Lodge & Spa se terugvoer

Hi Wilhelm thank you for taking the time to write this review, they are always appreciated, and help to let us know how you experienced your stay with us, as for the mix up with your spa treatment we apologise.

We hope to see you again in the future.

Kind regards,
Anita and all the staff at Forest creek.

Forest Creek Lodge & Spa
Jaco D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jaco D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig.

Baie meer as wat ons verwag het. Een van die mooiste plekke wat ek nog gesien het. Ons sal vir seker weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forest Creek Lodge & Spa se terugvoer

Jaco,
Thank you for the review, it is appreciated. I am glad that you enjoyed yourselves, and we hope to see you again in the future.
Stay well.
All the best.
Anita and staff, The Forest creek family.

Forest Creek Lodge & Spa
Leonie V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Alles was puik - verblyf, personeel, bestuur, etes, die mooiste uitsig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forest Creek Lodge & Spa se terugvoer

Leonie, thank you so much for posting this review for us. It is greatly appreciated. It was lovely to meet you both, say hello to George.

All the best.
Anita.

Forest Creek Lodge & Spa
Johan P - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Moeite werd!

Die plek het al ons verwagtinge oorskry. Sal enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forest Creek Lodge & Spa se terugvoer

Johan, I am glad that you both enjoyed yourselves, we look forward to seeing you again.
All the best,
Anita
And thank you for the review, appreciated.

Forest Creek Lodge & Spa
Francois B - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois B
Saam met eggenoot / lewensmaat

All except the spa was great.

The accommodation was great. The room was very comfortable and clean. The service was really great. The spa disappointing. The spa room was cold and my wife got flu from the cold. The "massage" was nothing more than oil being rubbed on her skin. We really enjoyed all the meals. It was our second time there and we shall probably go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilhelm W - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Wilhelm W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi uitsig!

Die lodge was pragtig met 'n asemrowende uitsig. Sal wel voorstel dat hulle eerlik is met mens oor hoe sleg die R36 is en dat hul mens sal aanraai om eerder in daglig te ry. Die verblyf adverteer as Dullstroom waar dit in waarheid soos 60 km ver weg is en omtrent 1 en 'n halfuur vat om by Dullstroom uit te kom met al die padwerke. Die diens was uitstekend en die verblyf asemrowend. Hulle wynlys is wel belaglik geprys. Hulle sit omtrent 400% wins op 'n bottel. Suid-Afrikaners ken van wyn, moet ons nie so probeer flous nie. Alhoewel die "spa" se diens goed was, kan dit nie 'n spa genoem word nie. Daar is slegs een terapeut. Daai is 'n vertrek met 'n terapeut. Dit was teleurstellend aangesien dit my rede was om daar te bespreek. Dis 'n stukkie hemel met 'n pragtige staproete, maar hulle moet eerlik adverteer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark C - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mark C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Natuurprag en 'n rustige waterstroom en wandelpad.

Die Bee Eater eenheid is nie goed geplaas nie, dis te naby die kombuis wat lawaaierig is met skottelgoed. Dis ook teenaan die pad, en die kom en gaan van motors het dit bietjie steurend gemaak. Andersins, baie mooi met 'n lekker bad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forest Creek Lodge & Spa se terugvoer

Mark, thank you for the review, the contents are noted.
We hope to see you both again.
Kind regards,
Anita

Forest Creek Lodge & Spa
Nalene V - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nalene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend met puik diens!

Ons het elke sekonde van ons verblyf geniet. Uiters professionele diens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forest Creek Lodge & Spa se terugvoer

Nalene Baie Dankie for taking the time to write the review on us, it is appreciated. We hope to see you again.

All the best
Anita

Forest Creek Lodge & Spa
George R - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
George R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en baie smaaklike etes, maar duurder as die normaal.

Vir 'n kort naweek en ruskans was dit meer as die moeite werd, maar ek voel die kostes is hoog veral as jy langer sou bly. Ons het die stilte geniet en ons uitgawes so beplan om ons sak te pas, maar sou nie kon bekostig om langer te bly weens die duur kostes nie. Bygesê, die etes was baie, baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Doret P - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Doret P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspanne wegbreek in lieflike omgewing.

Ons het tuisgegaan in in die nuwe "Beach Cottage". Die decor is pragtig. Die plekkie lyk soos 'n outentieke standhuisie. Die omgewing is besonder mooi. Ons was meestal selfversorgend (die woonstel is baie goed toegerus) maar het wel Sondagaand in die restaurant gaan eet. Die koste was R250 per persoon. Die kos was doodgewoon en daar was geen keuse nie. Ons het meer verwag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Belinda B - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

A beautiful, restful place.

Highly recommend Forest Creek Lodge. A beautiful place: " A little bit of heaven of earth". Quiet, peaceful, fantastic forest to walk through, stunning scenery. Mush and Anita and their staff are just delightful, and make sure your stay is everything you want. The spa is relaxing, food delicious and JoJo , what a sweetie. Not far from Johannesburg, for that wonderful calming weekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forest Creek Lodge & Spa se terugvoer

Belinda better late than never, thank you, we hope to see you again.

Kind regards
Anita

Forest Creek Lodge & Spa
Naomi V - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was Hemels.

Dit was voorwaar die heerlikste huweliksherdenking wat ek gehad het. Die plek is so privaat en die kos was heerlik. Anita en haar mense het ons wonderlik bederf. Die wandelpad was natuurlik vir ons 'n uitdaging maar was wonderlik om tot by die waterval te stap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louw V - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louw V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Prentjie mooi, rustige atmosfeer.

Goeie en flinke diens. Kan gerus aanbeveel word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois S - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco Z - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, panoramies, vreedsaam.

Die omgewing is baie mooi en die atmosfeer rustig. Die personeel is hulpvaardig en die diens goed. Die kos is 4-ster en die akkommodasie is luuks, skoon en ruim. Die grondpad na die lodge is egter baie rof.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Megan K - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Megan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect getaway for some downtime with your spouse!

Lovely and peaceful. 4x4 or high clearance vehicle a must because of roads, especially during the rain. Amazing hikes and views. Only downside for staying where we stayed was that we thought we would have peace and be undisturbed by others - we didn't realise that the staff would be cleaning daily, and attending to other things which could be disruptive.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tersia V - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend en absoluut romanties!

Hoe nader aan jou Skepper kan jy nie wees nie! Awesome plek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan D - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en ontspannend

Baie lekker plek om vir 'n naweek weg te breuk. Baie mooi natuur wat die plek omring. 'n Mens word hier op die hande gedra met uitstekende diens. Kos wat bedien word is uitstekend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
George D - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place for a weekend breakaway!!

Had a great weekend!! Thanks to all the staff at Forest Creek!!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Faraz S - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Faraz S
Gesin met klein kinders

Beautiful landscape and well maintained lodge with friendly staff.

The 4-km ride to top definitely requires a high clearance vehicle. If you are not travelling in one than you'd be better off asking the lodge to collect you from the gate.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heleen J - Mrt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heleen J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful mountains and lovely place to stay

The staff very professional and helpful. Very nice food. Our Bee Eater cottage was very pretty and nice to stay in. The mountains and forest walks are absolutely awesome!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jenny R - Feb 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Jenny R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing views, great hikes, friendly staff, beautiful suites - terrible access road!

Only at Forest Creek for the weekend, but it was very pretty. We were a little disappointed with the food - very basic, but the friendliness of the staff, the views, the beautiful suites and the great hikes I guess made up for it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre W - Sep 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing views and peace and quiet.

We had a short but very pleasant stay at the Bee-Eater chalet, amazing features all around the lodge with beautiful views of the surrounding mountains and cliffs. Except for the double booking at the spa we enjoyed everything - especially the 4x4 expedition. Getting to the lodge: be warned, you'll need to make provisions for at least a 20-30 minute drive from the tar road turnoff to the lodge, the 10-12km scenery trip was beautiful but from entering the Forest Creek cattle gate, your speed limit at times cannot exceed 20-40km/h. Food was really good! Pierre & René Wiese

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mar-rena S - Aug 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mar-rena S
Saam met eggenoot / lewensmaat

This is a wonderful place for a break-away weekend.

Forest Creek Lodge is located in a beautiful area and enriches your stay there with wonderful activities. It's a truly wonderfull place to wind down or take a romantic weekend with your loved one.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adele V - Mei 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele V

Overall stay was pure enjoyment and relaxation

It was total enjoyment from the time of arrival to departure, the staff was friendly, helpful and ready to assist. The food was excellent from start to finish. I will definitely recommend this place to anyone that need a break from the everyday rush. Its the best spot to sit and relax, and enjoy the quietness of nature.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elaine S - Sep 2011
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Elaine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mostly great, a bit pricey

We had a wonderful honeymoon at Forest Creek Lodge and Spa. The food was very good and the accommodation excellent. We felt some of the extras like R150 for a bush lunch consisting only of sandwiches, chips, fruit and water... not even a drink... was a bit pricey. However we were very spoiled by the staff and they went out of their way to make us comfortable. The location is quite remote and we felt a bit cut off without any cell phone reception - but that's part of why this location would be perfect for nature lovers. Many of the things we thought would be free, we had to pay for, like dinner in the gazebo and the outdoor bath. But all in all it was a great experience and many good memories were made.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jayne B - Aug 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jayne B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent location, peaceful and tranquil - with excellent service and friendly staff

The lodge is 4km up the mountain, vehicle with ground clearance is a must. The place is small and intimate, our room was excellent, service exceptional and the staff very pleasant. Food great. Hikes are easy and pleasant, dam was excellent for trout flyfishing (caught plenty) on a catch and release basis. The views are fantastic. Will highly recommend this lodge and will not hesitate to visit again. An ideal place for couples, not a place for families with small kids - in my opinion kids will be bored. Quite pricey but rated 4 star - but what you pay for is what you get.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bev M - Jun 2010
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bev M
Saam met eggenoot / lewensmaat

We loved the stay. 2nd Visit and it was really great. The food was great too!

This is a gorgeous spot. Very nice walks. The accommodation is great and the food is also good. A lovely retreat!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plaas 14, Badfontein, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE4NmMwNjA2LWExOWEtNDRkNi1hYjEyLTY0N2ZmYWI5YTE1Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 Farm 14 Badfontein 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -25.31097853751 30.300254930216