Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Forest Hills Self-catering Cottages

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Caron Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 17 resensies vir Forest Hills Self-catering Cottages
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Nadia S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooiste uitsig van jou cottage se stoep!

Baie lekker gebly. Die Sagewood cottage is perfek vir 'n wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Samantha S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Helpful host, beautiful setting, well-equipped cottage.

Lovely stay, had everything we needed. A beautiful setting and our host was friendly and helpful .

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful.

This cottage is a must-stay in the Garden Route. The place is up the mountains and very quiet and peaceful with an amazing view. With a nice walkway for a short walk. The owner is very helpful and friendly. Would definitely recommend this.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Quinten G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quinten G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende uitsig, pragtige en gemaklike kothuis, private en vreedsame atmosfeer.

Sagewood Cottage is 'n juweel! Dit is toegerus vir twee persone, maar dis soveel meer ruim as wat die foto's verklap. Die uitsig vanaf die stoep is ongelooflik en die omgewing is stil en privaat. Die hele kothuis is deurdenk uiteengesit, ruim en gemaklik. Absoluut pragtig! Die kaggel in die slaapkamer is amazing en was 'n absolute bederf vir ons wintersbesoek. Caron is 'n fantastiese gasvrou wat ons dadelik welkom laat voel het. Ons het die rus en vrede so baie waardeer. Ons sal beslis weer hierdie akkommodasie bespreek. Dit was die perfekte wegbreek en het ons siel gevoed die paar dae wat ons op die landgoed spandeer het. Werklik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Russell T - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Russell T
Saam met eggenoot / lewensmaat

A really comfortable place, close to San Park's forest walks set on a beautiful farm.

The cottage was well-appointed and comfortable. We enjoyed the short walks into the forest on the property as well as the viewing deck! We would definitely recommend this cottage and hope to return one day.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lisa M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was clean, warm and welcoming.

The hosts were very helpful and welcoming. The space was well-equipped and generous with firewood. We entertained family during our stay and the home was very comfortable for that. If it hadn't been so very cold the pool would have been a delight.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacqueline L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacqueline L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome spot. Quiet. Surrounded by the beautiful forest - will definitely be back.

We arrived late - during load shedding, but check-in was quick and easy - the house was ready for us. The beds were comfortable. Only 1 bathroom for 5 adults - but we managed just fine. Forest Hills is really a lovely spot - would love to return in summer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tracey B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tranquil and relaxing.

We loved relaxing on the stoep. The house was bigger than I was expecting and very nice and clean. Our bed was very comfortable with clean, crisp linen. Will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezl V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend in alle opsigte!

Taaibos Cottage is ruim, met twee slaapkamers, 'n groot leefarea en kombuis met alles waaraan jy kan dink vir 'n familie wegbreek. 'n Pragtige versorgde grasperk, swembad met glyplank en trampolien vir die kinders. Die uitsig oor die vallei is onbeskryflik mooi! Daar is 'n paar kort en veilig staproetes deur die inheemse woud wat almal se fiksheid vlakke sal pas. Ons aande was afgesluit met 'n braai en die bekorende geroep van 'n naguil wat seker net 'n paar meter van ons af was. Taaibos Cottage word sonder twyfel sterk aanbeveel! Ns. ek moet dit noem, want dis vir ons ongehoord. Die stort se water is dadelik warm!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ria D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria D
Besigheidsreis

Rest for the soul.

An amazing place with amazing views. The view is an extra bonus and the fireplace in the bedroom. Quiet and remote. We even stayed another night longer. We will definitely return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Larissa P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Larissa P
Saam met vriende

Ons het regtig 'n fantastiese tyd gehad en die huis het alles gehad wat ons nodig gehad het. Lekker kombuis, lekker leefarea en pragtige stoep met 'n asemrowende uitsig. Die swembad was 'n groot bonus. Wens net ons kon langer bly.

Staan op vir daai sonopkoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ivan C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan C
Gesin met tieners

Excellent cottages.

Situated off the N2 on-route to Rheenendal in Knysna, this accommodation has it all, from a tranquil swimming pool, to Wi-Fi and Netflix. We were a family of five and was easily accommodated. The cottage we stayed in had very comfy seating in the lounge area and there was a big screen television set. I love the architecture and the surroundings was absolutely beautiful! I highly recommend this cottage.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindsey V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindsey V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Magical views. Lovely entertainment area.

We stayed at Sagewood Cottage where we were welcomed by the host. We were pleasantly surprised by the large outdoor veranda, which includes a table tennis table, hammock and dart board. There is also an outdoor trampoline to enjoy. The cottage was well-equipped and comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adéle N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adéle N

Prentjie-mooi!

Die huisie is omring met die natuur se skoonheid en geluide - sou graag langer wou bly, maar sal beslis terug wees. 'n Bonus was die beeldskone uitsig en pragtige dekor en rustigheid van die huisie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Qk M - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Qk M
Gesin met klein kinders

Brilliant view

Easy to find. Brilliant location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francis B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francis B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Getaway into the forest, away from city stress.

It's quite far outside Knysna, 10km NNW, on the edge of the forest. The Taaibos "cottage" is a large space of interconnected rondawels with 2 bedrooms, a huge kitchen and lounge, a lavish bathroom and a big deck with a braai and pool and beautiful view over the Rheenendal valley. Right from the back door, you can go on walks deep into the wild indigenous forest. Buck and loeries come into the garden (sometimes baboons too, I believe). The hosts are friendly and relaxed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Llise D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Llise D
Saam met vriende

Die stilte en pragtige uitsig is ’n lafenis.

Die kothuis is sentraal geleë vir gaste wat die tuinroete wil verken.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rheenendal-weg, Forest Hills, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa0a56e8891d2ef819aed26c9287074709ec0269de70927b857cfdf7561afc554ecf8905447d0b99336367ca877103284dd6d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 Rheenendal Road Forest Hills 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.981066551981 22.968630159264
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem