Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Forest Rest

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stellastraat 50, Torwood Heights, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Forest Rest is in 'n klein sekuriteitskompleks in Somerset-Wes.

Elke eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n privaat ingang. Die eenhede beskik oor 1 slaapkamer en 1 en suite-badkamer. Elke eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Lnne en handdoeke word voorsien.

Dié kombuise is met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Ander geriewe sluit WiFi, 'n TV, waaiers, 'n braai-area, 'n swembad, 'n privaat stoep en veilige parkeerplek reg voor die eenhede in.

Forest Rest is in 'n stil area en is ideaal om die omliggende wynlandgoedere en strande te verken. Ander besienswaardighede en aktiwiteite in die area sluit verskeie gholfbane, 'n verskeidenheid restaurante en winkelsentrums, asook die Helderberg-natuurreservaat in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Forest Rest
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Stellastraat 50, Torwood Heights, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Forest Rest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stellastraat 50, Torwood Heights, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRiNDc5NTNjLWYzNGYtNGI4Yi05MDZlLWIxNmU3MTk5OTU1Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 50 Stella Street Torwood Heights 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.060729600442 18.857003206885
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem