LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Forest Retreat | LekkeSlaap
+82

Forest Retreat

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sunwood-weg, Lester Park, Pietermaritzburg, 4319, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 950 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Forest Retreat is 'n selfsorg-huis in Pietermaritzburg naby Hilton. Die dorp is bekend vir sy sport regdeur die jaar en sy geskiedenis.

Die huis het slaapplek vir 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers. Die hoofslaapkamer beskik oor 'n koninggrootte-bed en het skuifdeure wat lei na die tuin en uitkyk oor die woud. Die tweede en derde kamer het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die vierde en vyfde kamers het elk 'n koningingrootte-bed en deel 'n volledige badkamer.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg en het 'n mikrogolf, groot gasstoof, yskas-vrieskas, ketel, eetgerei, breekware, potte en panne. Die sitkamer en eetkamer is oopplan en spog met gehaltemeubels.

Daar is 'n baie mooi hardehout-dek oor die tuin en neem gaste tot binne in die woud wat die erf omring. Daar is parkeerplek agter die hek. Gratis, onbeperkte WiFi is beskikbaar.

Forest Retreat bied gehalte-afwerkings en ontwerpermure met 'n groot glasverlenging wat in die woud oopmaak. Daar is ook skuifdeure op elke paneel.

Slaapplek

’n Bespreking by Forest Retreat sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 3 resensies vir Forest Retreat
Netheid
5.0/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Sunwood-weg, Lester Park, Pietermaritzburg, 4319, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Forest Retreat het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 950
per nag (plek vir 10)
Vanaf R2 950
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sunwood-weg, Lester Park, Pietermaritzburg, 4319, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQGgYnKixlbQtkh6VsXWJB97w8HMxLx2h42sAmKtM9inX9pjIA1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 950  per nag (plek vir 10) 3 5 1 5 Sunwood Place Lester Park 4319 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-00:00 10:00 -29.60902835823 30.33415158894
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!