Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Forest Song Farm

Selfsorg
Hoopoe kothuis
Vanaf
Vanaf R1 000
per eenheid
  • Plek vir 3 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié knus selfsorgkothuis bied slaapplek aan 3 gaste. Dit beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien. Die oopplan-leefarea word met natuurlike lig gevul en spog met 'n hoë plafon. Die kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n knus slaapbank en 'n enkelrietbank vir ontspanning. Die kothuis het stapeldeure aan beide kante van die leefarea wat na die houtdek lei. Gaste kan die uitsig oor die Knysna-woud geniet en die skouspelagtige sonsondergange bewonder. Daar is ook 'n plonspoel, met 'n grasperk en braaigeriewe sodat gaste buite kan kuier. Verder is daar 'n paadjie wat direk na die pragtige inheemse woud en stroompie lei.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Oriole kothuis
Vanaf
Vanaf R1 400
per eenheid
  • Plek vir 5 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie bekoorlike kothuis bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien. Die oopplan-leefarea is helder en ruim en spog met 'n hoë plafon. Die kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die etenstafel is sentraal geleë. Die sitarea het 'n gemaklike slaapbank en 1 enkelrietbank vir ontspanning. Die kothuis het stapeldeure aan beide kante van die leefarea wat na die houtdek lei. Gaste kan die uitsig oor die Knysna-woud geniet en die skouspelagtige sonsondergange bewonder. Daar is ook 'n plonspoel, met 'n grasperk en braaigeriewe sodat gaste buite kan kuier. Verder is daar 'n paadjie wat direk na die pragtige inheemse woud en stroompie lei.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 3)
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fisanthoek-weg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 4
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA832a5255bd23927fdb17b363153d28ed827a49f7195658c79eab5fcfebd2b65d6c00688aaa985e31809000a3bdec47090b20?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 3) 3 5 1 5 Fisanthoek Road Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.014998357238 23.228390937164
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem