LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Forest View Cabins | LekkeSlaap
+45

Forest View Cabins

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 15 resensies vir Forest View Cabins
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Manuel L - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manuel L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, baie rustig.

Die uitsig is baie mooi. Baie rustig vir die siel en jy vind jou self weer daar. Sal dit enige tyd aanbeel vir iemand wat lief is vir die natuur.

Forest View Cabins's terugvoer

Dankie Manuel vir die mooi woorde. Ek is bly jy en Susan het die week by Forest View Cabins geniet. Ek sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom.

Forest View Cabins
Audrey G - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Audrey G

Rustig en kalm, weg van tegnologie en die gejaag van die lewe.

Ek beveel Cabin view lodge aan vir enige persoon wat wil wegbreek van stad en gejaag. Ongekende rustigheid en moosite natuurskoon. Dankie vir Tracy en haar span vir die gasvryheid.

Forest View Cabins's terugvoer

Dankie Audrey, ek hoop julle kom gou weer kuier.

Forest View Cabins
Marius J - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius J

Beautiful area, nice cabins and overall fantastic experience.

Had a wonderful time! The cabins are well equipped, the view is breathtaking and the staff very friendly and helpful. Will definitely visit again!

Forest View Cabins's terugvoer

I am glad you all had a great weekend at Forest View Cabins and look forward to welcoming you back anytime.

Forest View Cabins
Hannes B - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike uitsig en netjies.

Die plek is in 'n baie mooi area geleë.

Forest View Cabins's terugvoer

Hannes, ek is dankbaar vir jou ondersteuning en baie bly jy en Jerry het die tydjie by ons geniet. Ek sien uit daarna om die res van die gesin te ontmoet as julle weer kom kuier.

Forest View Cabins
Elsa S - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Uitstekende wegbreekplek!

Die vriendelike personeel gaan uit hulle pad om die verblyf daar so gerieflik en veilig moontlik te maak. Ons kan ons skaars wegskeur van die asemrowende uitsig!

Forest View Cabins's terugvoer

Dankie Elsa, ek is baie bly julle het die tydjie by ons geniet. Ek sien julle hopelik gou weer.

Forest View Cabins
Schalk B - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Schalk B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike uitsig.

Ons het die verblyf baie geniet. Die mooiste uitsig en veiligheid is verseker.

Forest View Cabins's terugvoer

Schalk, ek is baie bly julle het almal die wegbreek geniet.

Forest View Cabins
Deidre D - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker en ontspanne.

Wat 'n ongelooflike lekker naweek, staff is ontsettend goed opgelei en die diens is puik. Die cabins het alles in wat jy nodig het met 'n fantastiese uitsig.

Forest View Cabins's terugvoer

Dankie Deidre, ek is bly julle 4 kon die naweek by Forest View Cabins ontspan.
Ek verwelkom julle enigetyd weer terug.

Forest View Cabins
Susan C - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Susan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam, stylvol en gerieflik.

Keurige, uiters gerieflike verblyf in 'n rustige omgewing met die mooiste uitsig en volledig toegerus met alles waaraan jy kan dink. Absolute lafenis vir die siel.

Forest View Cabins's terugvoer

Hi Susan, ek waardeer die mooi woorde. Baie bly julle kon 'n paar dae hier by Forest View Cabins ontspan.

Forest View Cabins
Harry S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harry S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende bestemming.

Wow! Wat 'n wonderlike plek. Die huisies was netjies en smaakvol gemeubileer, die ligging en uitsig asemrowend. Die diens en vriendelike eienaars en werkers uit die boonste rakke.

Forest View Cabins's terugvoer

Dankie Harry, ek is bly julle het by Forest View Cabins tuisgegaan en ek sien uit na jou volgende besoek hier.

Forest View Cabins
Marlize P - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize P
Gesin met klein kinders

Volledig toegeruste huisie, wonderlike gasvryheid en asemrowende uitsig, 10/10.

Sien sterre.

Forest View Cabins's terugvoer

Dankie Marlize. Ek is bly dat jy, Jaco en die kinders lekker gekuier het. Ek hoop Braam is nou weer 100% gesond? Ek sien uit daarna om julle weer hier te verwelkom. Groete, Tracy.

Forest View Cabins
Rene D - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en netjiese houthuis met die mooiste uitsig.

Mooiste houthuis wat baie netjies en stylvol toegerus is, alles wat jy benodig is daar. Mooiste uitsig en baie rustig, ons het so lekker gerus. Baie vriendelike eienaars.

Forest View Cabins's terugvoer

Dankie vir die mooi woorde Rene. Ek sien julle weer in die winter.

Forest View Cabins
Christine L - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine L
Besigheidsreis

Fantasties.

Dit is 'n baie lekker plek om te bly as jy van rus en vrede hou.

Forest View Cabins's terugvoer

Dankie Christine. Ek is bly jy en Willem het die kort tyd en rustigheid by ons geniet.

Forest View Cabins
Len J - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Len J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig met voortreflike akkommodasie.

Baie stil en rustig. Puik geriewe. Baie ruim. Voortreflike diens. Kan baie lekker uitrus. Tariewe was baie billik. Voorwaar 'n tuiste om aan te beveel.

Forest View Cabins's terugvoer

Ek is bly julle twee het die kort kuier by Forest View Cabins geniet. Ek hoop julle kan volgende keer langer bly.

Forest View Cabins
Janke V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Janke V
Gesin met tieners

Natuurskoon. Rustig.

Baie lekker gebly. Skoon en netjiese huis. Lekker rustig in die bos, het dit baie geniet, geen geraas rustig in die natuur. Elke dag gaan stap met die honde.

Forest View Cabins's terugvoer

Dankie vir die terugvoering Janke. Ek is bly julle het die kort tydjie by Forest View Cabins geniet. Ek hoop julle kom gou weer terug.

Forest View Cabins
Sidney S - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sidney S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsigte, goeie diens.

Het dit baie geniet, almal was baie vriendelik en behulpsaam. Sal vir seker weer terugkom.

Forest View Cabins's terugvoer

Dankie vir die mooi woorde Sidney. Ek is bly jy en jou vrou het die naweek se verjaarsdag "geskenk" van jou dogter geniet.
Ek verwelkom julle graag terug.

Forest View Cabins
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meyersrus-weg, AB23O, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6QCztwIrrKqsz42PhTnObD08naSsMjdhuTHzGW0LsDeP690qac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 15 5 1 5 Meyersrus Road AB23O 0850 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -23.922534903585 30.090616441803
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!