Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in George's Vallei

Forest View Cabins

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 119 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Lindy K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Stunning place! We all feel that this was our favourite stay for the whole year! Great way to end our holiday. The views are breathtaking! The drive up to the cabin is really beautiful! Really great to just relax and enjoy nature but also a lot to do around Tzaneen! Cabin was comfy and very neat. Host was very friendly and accommodating! Will 100% recommend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tracy
Forest View Cabins
Thanks for your kind words. I am glad you all enjoyed your stay and I look forward to welcoming you back anytime.

Marthinus C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Besonders. Regtig 'n besondere mooi omgewing en die eienaars is baie behulpsaam. Sal definitief weer gaan en dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tracy
Forest View Cabins
Dankie vir die mooi woorde. Ek is bly julle het die langnaweek geniet, ten spyte van die vreeslike storm en geen krag nie. Ek sal julle graag weer terug verwelkom.

Tye R
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Beautiful. The absolute best views money can buy. There are butterflies, hummingbirds and mountains as far as the eye can see. The cabins themselves are incredibly comfy, well stocked with everything you could need (including games) and a wonderful braai area. I cannot wait to go back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tracy
Forest View Cabins
Thanks for your kind words. I am glad your group had a comfortable stay and I look forward to welcoming you back anytime.

Hennie K
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2026

Slegs as oornag gebruik, rond beweeg. Alles was netjies, net probleme met krag. Maar hulle gebruik 'n generator wat bietjie inbreuk maak op die rustigheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marie-Louise B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Highly recommended, peace and quiet. The best 4 days of my 2025 year.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tracy
Forest View Cabins
Thanks Marie-Louise. I am glad you both enjoyed your stay. I look forward to welcoming you back anytime.

Lizette P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Uitstekend, uitstekend, uitstekend! Dit is heerlik stil daar. Die cabin is baie netjies en skoon. Die 'view' uit die cabin is asemrowend. Dit is net wat ons nodig gehad het. Die kaggel is ook 'n wenner.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tracy
Forest View Cabins
Dankie vir die mooi woorde. Ek is bly julle het die naweek en die stilte geniet. Ons verwelkom julle enigetyd weer terug.

Quintin V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

We had a great stay, peaceful and relaxing. Good value for money, we stayed a few days. Went for a walk in the forest and enjoyed the views. Our host was always available for anything. Beautiful setting. Will bring the whole family next time!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tracy
Forest View Cabins
Quintin, I am glad you both enjoyed the break. I'd happily welcome you back anytime.

James F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Comfortable and relaxing! Very relaxing and quiet, nice location and wonderful views! Very good just to get out of the city and into the forest! And if you need any resources, Tzaneen is only a 20-minute drive away!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tracy
Forest View Cabins
I am glad you all enjoyed the weekend, and I'd gladly welcome you back anytime.

Muhammed Yaameen S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Exceptional experience. Exceptional place. Awesome mountain views, really clean and comfortable cabin. Wood provided for nippy winter nights. Very relaxed and private atmosphere.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tracy
Forest View Cabins
Thanks for your kind words, Muhammed. I am glad you both enjoyed your stay at Forest View Cabins. I would gladly welcome you back anytime.

Sarel B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Perfek ook vir ouer toeriste. Perfekte winter-wegbreek. Snoesige houthuis met kaggelvuur, eindelose vistas oor bome en berge, rus en vrede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tracy
Forest View Cabins
Dankie vir julle ondersteuning, Sarel. Ek is bly julle het altwee die week by Forest View Cabins geniet. Ek verwelkom julle enige tyd weer terug.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tracy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 119

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R980
10 % AF
R 980 R 882
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R980
10 % AF
R 980 R 882
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R980
10 % AF
R 980 R 882
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Meyersrus Road, AB23O, Tzaneen, 0850, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 22 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA43631b39b40bead5bd411094c49df770d69fdaadf99d81bd1e02ed323af032f68cc1483dcce0679ccadd9ac5beba52537f4a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R980 nouVanaf R882 per nag, vir 2 mense 119 5 1 5 Meyersrus Road AB23O 0850 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.922534903585 30.090616441803

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang