Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Forestchild Self Catering

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Winteraanbod

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 31 Jul 2024.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

- Let asb. dat Forestchild Self Catering in 'n woonbuurt is wat deur die natuur omring word. Die eienaars probeer hulle bes om volhoubaar te lewe so hulle vang reënwater op, maak van sonkrag gebruik, kweek hul eie groente en herwin so veel moontlik. Alle gaste moet van hulle verbruik en die eienaars se lewenswyse bewus wees.
- Geen partytjies, privaat funksies en harde musiek ná 22:00 word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R3 550
R3 550 R3 195
per nag, vir 6 mense
Vanaf R3 550
R3 550 R3 195
per nag, vir 6 mense
Vanaf R3 550
R3 550 R3 195
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Askopweg, Ashlands Estate, Plettenbergbaai, 6602, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf7dc3dc06f4f295e5a613eff5f4998460838287e4ff0048c29ddd95a7f5b8e09e45f3497e82803a3791fc07ea25591b099be?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 550 nouVanaf R3 195 per nag, vir 6 mense Askop Road Ashlands Estate 6602 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.968246751405 23.466256791263
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem