Forget Me Not Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 101 Voortrekker Street, Lydenburg, Mashishing, 1120, Mpumalanga
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Genesteld in die rustige dorpie Lydenburg, bied Forget Me Not Guesthouse luukse akkommodasie wat perfek geskik is vir gaste wat gemak, styl en 'n vreedsame ontsnapping soek.
Die gastehuis beskik oor 7 pragtig ingerigte kamers, elk met 'n privaat ingang en 'n en suite-badkamer. Die kamers is deeglik gemeubileer met gemaklike beddens, sagte duvets, kraakvars linne en bykomende geriewe soos tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV en toegang tot gratis WiFi.
Die welige tuine bied die perfekte omgewing vir ontspanning, en gaste kan ook gebruik maak van veilige parkering gedurende hul verblyf. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is Lydenburg Gholfklub 1.7 km weg en Lydenburg Highland Centre is 2.2 km weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 101 Voortrekker Street, Lydenburg, Mashishing, 1120, Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 101 Voortrekker Street, Lydenburg, Mashishing, 1120, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang