Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fork West Holiday Apartment - Ground Floor Unit 3

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Theresa Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 161

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 11 resensies vir Fork West Holiday Apartment - Ground Floor Unit 3
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.8/5
Khalid G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Khalid G
Enkelreisiger

Enjoyed Elands Bay.

Easy check-in and receiving key. The location is convenient, close to the beach and well sheltered during those windy, West Coast days.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ester K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ester K

Perfekte wegbreek by die see en ander aantrekkings in Elandsbaai.

Ons het heerlik gebly. Die woonstel het elke gerief gehad waaraan ons kon dink. Pragtige dekor en alles het splinternuut gelyk. Sal beslis weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natalie J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome, very relaxed environment.

I enjoyed the stay very much, very neat and cosy. All my needs were covered.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leon S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker verblyf.

Baie goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris W
Besigheidsreis

Netjies en skoon.

Goed toegeruste, skoon en netjiese eenheid met goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esmarie L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Esmarie L

Heerlike ondervinding!

Baie skoon en netjies, met alles wat nodig het!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Etienne P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik verblyf vir 'n naweek.

Voorsiening moet gemaak word vir 'n standby lig wanneer dit loadshedding is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fork West Holiday Apartment - Ground Floor Unit 3 se terugvoer

Die lampstander is voorsien met n bystand gloeilamp wat heel moontlik nie ten volle gelaai was nie. Verskoning word aangebied.

Fork West Holiday Apartment - Ground Floor Unit 3
Elna L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elna L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en baie vriendelik.

Behalwe dat ons met netheid, spasie en uiters vriendelike en behulpsame diens niks kon foutvind nie, is dit nie dieselfde wat ons kan sê van die familie wat oorkant ons gebly het nie. Hulle het hulle by tye lastig gedra en het nie ander mense se spasie gerespekteer nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Surita K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surita K
Gesin met klein kinders

Heerlik. Kon nie vir meer gevra het nie.

Baie lekker, skoon plek. Naby strand en heerlike kuierplekkies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Izak V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izak V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netheid en heerlike warm water en slaapplek.

Heerlike kuier, kort net braaigeriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrew M - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew M
Gesin met tieners

Very impressed with how clean the unit was and must compliment them on a clean stainless steel braai grid.

Would definitely rent at Fork West again but the only thing I can criticise is the hard double bed mattress. It was also convenient to be next to the local deli/surf shop where we would get our early mornings cappuccinos. The host Tony was also very friendly and accommodating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fork West Holiday Apartment - Ground Floor Unit 3 se terugvoer

Many thanks for the valuable feedback, it is appreciated.

Fork West Holiday Apartment - Ground Floor Unit 3
Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duinestraat 4, Elandsbaai, 8110, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAiGskdhz7UltRcA4WkrXWnigJkSAmzAOtENq9SKIxWMn4hK9Ho3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 29 Duine Street Elands Bay 8110 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.312069372297 18.341439830689
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem