Forty Winks
Beskrywing
Die eenheid het slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers. Die een slaapkamer het 2 enkelbeddens die ander een het ’n koningingrootte-bed. Ander geriewe in die kamer sluit ’n badkamer, oopplan-kombuis, eetkamer, sitarea met ’n kaggel en ondervloerse verhitting in.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Huisreëls
Indien gaste langer bly kan die kothuise teen 'n addisionele fooi skoongemaak word.
Die 2 semi-losstaande kothuise kan saam vir groepe van maksimum 8 gaste bespreek word. Ons maak nie voorsiening vir ekstra gaste op matrasse nie.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Geen motorfietse/vierwielmotorfietse word toegelaat nie.
Geen motorbote of jet-ski's word op die dam toegelaat nie.
Daar is 'n hengelfooi per dag en slegs vang-en-vrylaat-visvang word teen R100 per persoon per dag toegelaat.
Wees versigtig! Wilde diere is gevaarlik en jy kan hulle nie benader nie. Ons vra dat jy asseblief nie inmeng met die wild nie. Jy kan natuurlik wel by die dam die diere van naby dophou. Die sebras lyk dalk mak wanneer hulle om die kothuise rondloop, maar moenie dat dit jou flous nie. Bly asseblief 'n entjie van hulle af.
Let wel: Jag van enige aard word glad nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid is geskik vir 2 gaste en het ’n koninggrootte-bed, ’n kombuis met ’n etenstafel, skottelgoedwasser, mikrogolfoond, stoof, yskas, ’n platskerm-TV met DStv, WiFi en ’n dubbelparkeerplek vir ’n motor.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Huisreëls
Indien gaste langer bly kan die kothuise teen 'n addisionele fooi skoongemaak word.
Die 2 semi-losstaande kothuise kan saam vir groepe van maksimum 8 gaste bespreek word. Ons maak nie voorsiening vir ekstra gaste op matrasse nie.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Geen motorfietse/vierwielmotorfietse word toegelaat nie.
Geen motorbote of jet-ski's word op die dam toegelaat nie.
Daar is 'n hengelfooi per dag en slegs vang-en-vrylaat-visvang word teen R100 per persoon per dag toegelaat.
Wees versigtig! Wilde diere is gevaarlik en jy kan hulle nie benader nie. Ons vra dat jy asseblief nie inmeng met die wild nie. Jy kan natuurlik wel by die dam die diere van naby dophou. Die sebras lyk dalk mak wanneer hulle om die kothuise rondloop, maar moenie dat dit jou flous nie. Bly asseblief 'n entjie van hulle af.
Let wel: Jag van enige aard word glad nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Colsport-plaas, Kamberg-weg, Rosetta, 3300, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom