Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fossil Hills Farm Cottages

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 62 resensies vir Fossil Hills Farm Cottages
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Johan M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Was baie lekker en die ligging en die huis met volledige toerusting wat jy nodig het, alles was goed. Kan nie kla oor enige iets nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Talitha H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talitha H
Saam met vriende

Luilekker geselsies op die stoep en kol-kol.

Heerlike, rustige naweek weg van die gejaag af. Baie netjies en goed toegerus. Baie dankie dat ons die plaas kon inval!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maritza T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Maritza T
Saam met vriende

Rustig.

Was heerlik. Pin location was net baie verkeerd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vakansie, rus, baie om te doen. Heerlik.

Ons het 5 heerlike dae by die verblyf geniet. Ons beplan alreeds om weer so te maak in November. Die plek kan beslis aanbeveel word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fossil Hills Farm Cottages se terugvoer

Goeie dag Johan

Ons as Fossil Hills span wil jou bedank vir jou besoek aan ons en ons is verbly om te hoor dat jy die tyd op die plaas geniet het.
Ons sien werklik uit daarna om jou terug te verwelkom op die plaas.
Mag jy 'n geseende tyd hê.
Vriendelike groete
Ina
Fossil Hills

Fossil Hills Farm Cottages
Michelle B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle B
Gesin met klein kinders

Baie lekker en rustig.

Rustige atmosfeer waar mens al die mooiheid van die area rustig kan inneem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carmen K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen K
Gesin met klein kinders

Lovely.

It was wonderful. The kids enjoyed it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Geraldo B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Geraldo B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant.

Pleasant and much needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chrisna V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna V

Net wat ons gejaagde mense nodig gehad het. Rustigheid in die pragtige natuur.

Pragtig, skoon, netjiese en goed toegeruste blyplekke in 'n rustige atmosfeer. Pragtige natuurlike landskap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fossil Hills Farm Cottages se terugvoer

Hi Chrisna
Baie dankie vir julle terugvoering. Ek is so bly julle het die tyd geniet op die plaas en dat julle lekker kon ontspan. Dit was vir ons 'n voorreg om julle te kon akkommodeer.
Ons sien uit daarna om julle terug te verwelkom op die plaas.
Mag julle as familie 'n geseende Kersfees beleef.
Seenwense
Fossil Hills
Ina

Fossil Hills Farm Cottages
Alia D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alia D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het dit baie baie geniet. Sal definitief terugkom.

Ons het ons besoek aan die plek baie geniet. Dit is AMAZING. Ons sal definitief terugkom na Fossil Hills toe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bea-mari S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bea-mari S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige kuier buite McGregor.

Die huis het alles gehad wat ons benodig het. Daar is soveel om te doen op die plaas. Hierdie tyd van die jaar is dit so mooi met al die veld blomme. Dit is ook baie naby aan McGregor dorpie self waar jy op 'n Saterdag heerlik kan gaan eet en kuier by die markie. Ons het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fossil Hills Farm Cottages se terugvoer

Hi Bea-Mari

Baie dankie vir julle terug voering en dat julle die tyd op die plaas geniet het.
Ons sien uit daarna om julle in die toekoms te kan akkommodeer.
Vriendelike groete
Ina Naude

Fossil Hills Farm Cottages
Rian J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rian J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Naweekwegbreek.

Alles was puik. Eetgerei en handdoeke was perfek. Net die blinders wat nie gewerk het nie en die spieël in die badkamer is lendelam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francesca N - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francesca N

Ongelooflike mooi omgewing en huisies perfek ingerig!

Rustig, mooi omgewing en huisies perfek ingerig! Hoogs aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fossil Hills Farm Cottages se terugvoer

Hi Francesca
Baie dankie vir julle terug voering. Ek is so bly julle het die tyd geniet.
Ons sien uit daarna om julle terug te verwelkom op die plaas.
Vrede en liefde
Ina Naude
Fossil Hills
McGregor

Fossil Hills Farm Cottages
David L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker rustig stil en veilig.

Het dit vreeslik geniet, heelwat om te doen en die warmbad was baie lekker. Wynproe nie te ver van verblyf, jy kan lekker stap of fietsry ook.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fossil Hills Farm Cottages se terugvoer

Hi David
Baie dankie vir julle besoek aan Fossil Hills. Ons is bly julle het die tyd geniet op die plaas.
Ons sien uit daarna om julle terug te verwelkom op die plaas.
Geseende tyd.
Vriendelike groete
Fossil Hills span.

Fossil Hills Farm Cottages
Pj G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pj G
Saam met vriende

Enjoyable

Nice, clean, well-equipped and very comfortable bedding. Overall very good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fossil Hills Farm Cottages se terugvoer

Hi Paul
Thanks for your review.
We are so glad that you enjoy your stay on the farm.
We are looking forward to welcome you back.
Kind Regards
Ina Naude
fossil hills
McGregor

Fossil Hills Farm Cottages
Talana D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talana D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Dit was ongelooflik lekker en rustig. Alles was in die huis wat jy kan dink jy sou benodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fossil Hills Farm Cottages se terugvoer

Hi Talana
Thanks for your review.
We are so glad that you enjoyed your stay on the farm.

We are looking forward to welcome you back for your next relax.
Blessings.
Kind Regards,
Ina Naude

Fossil Hills Farm Cottages
Petrusa S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrusa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic.

Attention to detail. Felt very welcome and lots of exstras provided. Adventure and lovely scenery.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizel K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizel K
Gesin met tieners

Pragtige ligging.

Ons het in Aloe Cottage gebly. Lekker rustig. Het die dam en die staproete geniet. Lekker vis gevang en rustig gebraai in die opelug.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cecile B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cecile B

Ongelooflik om te ontspan en af te skakel.

Stil en rustig, maar ook baie naby aan McGregor waar wonderlike restaurante ens. is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Casper F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Casper F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, wegbreek tussen die berge.

Rustig met alles wat jy benodig, alles was netjies en skoon, met baie stap/hardloop plek tussen die berge. Geen "loadshedding".Mooiste omgewing. Eseltjiesrus "donkey sanctuary" reg langs Fossil Hills moet besoek word, onvergeetlike ervaring, met uitstekende diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly.

Lekker omgewing. Baie om te sien en te doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
May K - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
May K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Delightful, beautiful, magical!

We had a lovely stay. Will see you again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra V
Gesin met klein kinders

Ongelooflik lekker. Alles is in die huis, jy het niks nodig om saam te bring.

Ina is 'n ongelooflike gasvrou het die heerlikste naartjies as geskenk gegee om te eet en alles was net daar wat jy nodig het Nogmaals baie dankie, sal weer soontoe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Russel C - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Russel C
Gesin met tieners

Marvelous.

Everything were just great. No negative feedback from us.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marichen A - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marichen A

Fantasiese verjaarsdag naweek saam met familie en vriende.

Fossil Hills Pinotage House is voorwaar 'n juweel van' n plek met soveel doen dinge. Die huis is baie ruim en netjies met alles wat ons nodig kon hê. Dit het 'n lekker groot binne kuier area en die tuine is so mooi. Die fotos op die webblad doen beslis nie die plekkie gereg nie, dis 10 keer beter. Ons het baie lekker gekuier, en die houtvuurbad is ook' n wenner. Ons het ook lekker oggend stappies geneem, piekniek en kanovaart by Fossil Hills se dam gaan doen, en wynproe by McGregor Wynplaas, net oorkant Pinotage house binne stapafstand. Ek sal beslis die plekkie aanbeveel, 5 sterre is heeltemal te min.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fossil Hills Farm Cottages se terugvoer

Hi Marichen
Baie dankie vir julle besoek en die mooi terugvoering.
Dit was vir ons ook 'n voorreg om julle te kon akkommodeer op hierdie spesiale verjaardag.
Ons sien uit daarna om julle terug te verwelkom.
Vriendelike groete
Ina Naude

Fossil Hills Farm Cottages
Lex K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lex K
Gesin met tieners

Heerlike, rustige omgewing en aangename verblyf.

Baie vriendelike ontvangs en gasvryheid. Skoon en netjiese blyplek, met meer as wat mens nodig het om heerlik te kuier. Pragtige stap en fietsroetes om te verken. Trapfietse word voorsien. Ons gesin en troeteldier het die tyd daar terdeë geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fossil Hills Farm Cottages se terugvoer

Hi
Baie dankie vir julle goeie terug voering.
Ons sien daarna uit om julle as gesin weer terug te verwelkom.
Vriendelike groete
Ina Naude
fossil hills



Fossil Hills Farm Cottages
Janina D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janina D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige wegbreek.

Ons het ons kuier in die kliphuis baie geniet in ure in die warmbadjie gesit en oor die heuwels gestaar. Dis beslis die regte plek as jy nodig het om weg te kom uit die stad en jou batterye te herlaai. Die huis was silwerskoon en goed ingerig en die gasvrou is baie vriendelik en akkommoderend. Ons hoop om gou weer hier te gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fossil Hills Farm Cottages se terugvoer

Hi Janina
Baie dankie vir die goeie terugvoering.
Ons is baie bly julle het die tyd geniet. Ons sien uit daarna om julle terug te verwelkom.
Vriendelike groete
Ina Naude
Fossil Hills

Fossil Hills Farm Cottages
Aaltje L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Aaltje L
Gesin met klein kinders

Aangename verblyf.

Lekker warmwater kuierbad buitekant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronél K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronél K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik ontspan in natuur en Kol-bad, gestap en stilte en ruimte geniet.

Die geriewe en afronding is mooi. Wonderlike ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bronwyn F - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bronwyn F
Gesin met klein kinders

It was a nice break away with the family.

It was a nice break away with the family. You can enjoy the dam on the hot summer days and on the cold nights sit in the hot tub. You are separate from the other guests but don't feel isolated as there are other guests on the farm.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tayla R - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tayla R

Fabulous place with very beautiful spirited owners and staff.

The location is fantastic max. 20 minutes to the nearest town, both ways. Beautiful scenery all around and so much to do and explore on and around the farm. All-round absolutely fantastic and wonderful experience - definitely will be returning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jp V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp V
Saam met vriende

Netjies, skoon en gerieflik.

Baie vriendelik verwelkom en alles wat jy nodig het is daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sunel K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunel K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte Rus-vir-die-siel wegbreek.

'n Aangename, netjiese eerste indruk. Definitief elke rand werd. Gasvrou is ongelooflik vriendelik. Kan nie wag om weer 'n rede te soek om Mcgregor toe te ry nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aniska W - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aniska W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut wonderlik.

Ons het dit verskriklik geniet en sal dit definitief vir ander aanbeveel. Hulle sal ons weer sien, die keer in die winter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Russel C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Russel C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome, incredible and amazing!

Myself and my wife were warmly welcomed. The host, Ina, made our stay an amazing one. We will definitely go back soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fossil Hills Farm Cottages se terugvoer

Hi Russel,
Thanks, I'm so glad that you enjoyed your stay.
We are looking forward to welcoming you back to the farm.
Kind Regards,
Ina Naude

Fossil Hills Farm Cottages
Ansonette K - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansonette K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fenomenale bestemming.

Uitstekende verblyf en ligging - kos vir die siel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daniëlle T - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniëlle T
Saam met vriende

Verskriklike oulike verblyf.

Ons het ons kuier by hierdie kothuise baie geniet. Dit is lekker afgeleë van die res van die kothuise in die mooiste omgewing. Dis naby die dam en die begin van die staproetes wat ons baie geniet het. Die houtvuur-warmbad op die stoep was 'n wenner en ons het ure lank gesit en kuier. Die kothuise is baie goed toegerus en ons het die elektriese komberse en oorgenoeg vuurmaakhout waardeer. Ina is 'n wonderlike gasvrou en ons kom graag weer terug.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton J - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anton J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus en vrede. Dit is in die middel van die natuur. 'n Plek waar jy kan gaan asemhaal.

Absoluut fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fossil Hills Farm Cottages se terugvoer

Dit is so lekker vir ons Fossil Hills span om sulke terugvoering te kry. Die veld raak nou vrolik met die veldblommetjies ook.

Fossil Hills Farm Cottages
Jean L - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jean L
Gesin met klein kinders

Awesome, peaceful.

We loved our stay at Fossil Hills. Great location, loved the hot tub.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilze K - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze K
Saam met vriende

Heerlik gekuier!

Ons het heerlik gekuier en Ina was vreeslik gasvry. Die kinders het die KolKol-badjie baie geniet. Die binnebraai by die groot tafel het gesorg vir laat aand kuiers!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie K - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie K
Saam met vriende

Vadersdag-naweek saam al my kinders en gades, lekker gestap, visgevang, gebraai en gekuier.

Hierdie was ons jaarlikse Karoonaweek oor Vadersdag waar ek en my vrou met al die kinders en gades bymekaarkom. Ons het die pragtige dorp van Mcgregor deurgestap en lekker by The Courtyard geëet. Verder het die donkies by Eseltjiesrus my vrou se hart gesteel. Die groot erf was baie lekker vir ons honde wat kon hardloop na hartelus. Pinotage huis was baie mooi skoon, beddens slaap heerlik en al die geriewe was daar wat nodig was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leanne G - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanne G
Gesin met tieners

Ongelooflike rustigheid. Pragtig ingerig.

Ons naweek by Lemon tree cottage was hemels. Lekker privaat. 4x4 was groot pret. Ons sou 'n bietjie van 'n groter bed verkies het, maar dit is 'n persoonlike keuse aangesien my man 'n reus is. Alles was perfek gewees, skoon en netjies. Sien julle beslis weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janitha D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janitha D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige plaaskuier.

Heerlike plaaskuier om die batterye weer te herlaai. Dit was goed vir die siel om 'n paar dae in die natuur te kon deurbring. Die 4x4-roete neem jou oor 'n groot gedeelte van die plaas. Die kothuis is goed toegerus met alles wat nodig is, selfs 'n TV met DStv wat ons nie verwag het nie (eintlik is 'n TV nie eers nodig in die omgewing nie).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gabri S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gabri S

Baie netjies wooneenhede, baie om te doen en rustige atmosfeer. Baie goed ingerig.

Ons groep het baie lekker gekuier - baie om te doen in die rustige plaasomgewing. Die eenhede is baie netjies en goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alta K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte wegbreek!

Ina het uit haar pad gegaan om 'n perfekte wegbreek te verseker. Ons kon werklik met niks fout vind nie, alles was perfek en die "fire wood hot tub" was beslis 'n treffer. Fossil Hills is naby genoeg om die omgewing te verken, maar die stilte van die omgewing was vir ons 'n groot bederf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kevin B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kevin B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful and private.

The cottage is situated on its own within a nature reserve where we had sightings from our patio of Springbok and Blesbok. Wood-fired hot tub was most welcome after a hike exploring the reserve.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanneke S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanneke S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stukkie paradys.

Alles is net perfek. Die verblyf, die sterreprag, die roep van die visarend en springbokke maak dit onvergeetlik. Ons het die mooiste herinneringe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannelize L - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelize L
Saam met vriende

'n Ontspanne naweek op die plaas.

Alle geriewe wat jy benodig om werklik 'n heerlike en beeldskone wegbreek te geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolandé Z - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandé Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Stukkie hemel!

Ons het 'n fantastiese naweek gehad! Die warmbad is 'n wenner. Dit is ook lekker privaat in die natuur daar. Ons gaan beslis weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dot S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dot S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Dit was 'n onvergeetlike paar dae wat ons gehad het. Net die natuur rondom jou die, voëls in die oggende wat jou wakker maak. Weg van al die geraas en gejaag van die lewe. Ons het heeltemal afgeskakel en was so vinnig verby. Huis was pragtig van binne. En wanneer ons vir Ina gebel het was sy beskikbaar en het gehelp. Ons het ook heerlik langs die dam vleis gebraai en net die dag saam geniet. Ons sal definitief weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kotie T - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kotie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die huisie was baie netjies en skoon. Elke denkbare ding was daar: tandestokkies, skêr ens.

Anna het vir ons kom oopsluit en sy was vriendelik en professioneel. Ina was byderhand met inligting oor die omgewing. Om al die gejaag weg te vee het ons uitgepak en dadelik die natuur op die plaas gaan opsoek deur die 4x4-roete te doen en bietjie in afsondering die klippe en plante bekyk. Dit was 'n hartlike, vriendelike plekkie. Die natuurskoon, ontwikkeling van nuwe landerye, die groen van die wingerde en boorde en dan natuurlik die propvol damme. Pragtig! Dit was lekker!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tasneem W - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tasneem W

A lovely rustic holiday cottage with everything you need to relax. DStv, kayaks, mountain bikes, Jacuzzi, fishing rods and hiking trails.

The Aloe Cottage had everything we wanted and could accommodate our 4 dogs. Fossil Hills Cottages has many family friendly activities and loads of hiking trails for your furry friends. The environment is safe and tranquil both during the day and at night. This was an enjoyable and relaxing holiday. A much needed weekend break from the craziness of 2020.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nikki P - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nikki P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese wegbreek.

Die eienaar het aan elke moontlike iets gedink wat mens se kuier lekker gemaak het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sune E - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sune E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was fantasties, baie netjies en skoon. Alles wat jy nodig het is daar. Het die hot tub vreeslik geniet.

Die plekkies is baie netjies en skoon. Alles wat jy nodig het is daar en maak dit baie gemaklik. Lieflike omgewing en 'n heerlike ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fossil Hills Farm Cottages se terugvoer

Hi Sune
Baie dankie vir jou goeie terugvoering. Julle was vir ons ook spesiale gaste. Ons is so bly dat julle die tyd op die plaas geniet het. Ons sien uit daarna om julle terug te verwelkom.
Seen wense vir die Feestyd en 2021.
Bly gesond en veilig.
Vriendelike Fossil Hills-groete
Ina

Fossil Hills Farm Cottages
Ann B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann B
Saam met vriende

Excellent accommodation, great location. Cottages nicely furnished with great attention to detail.

Only negative is that perhaps bed could be queen rather than double. My friends partner is over 6 ft and finds double bed very small.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Obie B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Obie B
Gesin met tieners

Heerlike wegbreek.

Die eenheid was skoon en netjies en bied alles wat 'n mens tydens jou verblyf mag benodig. Daar was tot speletjies vir die kinders! Ons het baie lekker gekuier en sal beslis so gou moontlik terugkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John P - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John P
Besigheidsreis

Uitstekende plek om weg te kom van die stads se gejaag.

Die wooneenhede het alles wat jy nodig het is is baie skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizma H - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Pragtige omgewing met die mooiste views. Ina sal enige iets doen om haar gaste se verblyf te vergemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hermine D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermine D

Fantasties! Dit het almal se verwagtinge oorskry. Onvergeetlik!

Ons het vir die langnaweek in Pinotage House gaan bly. Ons was 16 volwassenes, 8 kinders en 5 honde, en almal het hulle gate uit geniet! Die reuse erf/grasperk, lekker klimraam met swaaie, buitebraai en Jacuzzi maak hierdie plek 'n droombestemming. Verder is die binnebraai en lekker kuiertafel perfek vir saans wanneer die kwik daal. Ons kon nie vir 'n beter plek gewens het nie. Dis ruim, stil, veilig en die kombuis het elke ding wat jy nodig het. Elke kamer het lugversorging, daar is badkamer-bederfies en oorgenoeg handdoeke. Ag, ek kan 'n boek skryf oor hoe ongelooflik hierdie plek is! Dankie Ina, dit was onvergeetlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige area.

Rustige area. Baie wynplase baie naby aan die Aloe huisie. Baie goeie braaigeriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fossil Hills Farm Cottages se terugvoer

Hi Johan
Baie dankie vir die terugvoering. Jammer ons het jou gemis. Ek is baie bly julle het die tyd op die plaas geniet asook die araea. Kom braai weer op die plaas. Ons sien uit daarna om julle terug te verwelkom.
Groete
Ina

Fossil Hills Farm Cottages
Tertius M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tertius M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik afgesonderd maar veilig.

Wonderlike plek maar net vir mense wat nie omgee om afgesonderd te wees. Slegs geskik vir 2 persone met miskien kinders want daar is net een badkamer uit die hoof slaapkamer. Goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ria S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ria S
Gesin met klein kinders

Salige wegbreek in die stilte.

Ons besoek aan Fossil Hills Farm Cottages was baie lekker. Die huisie is goed toegerus, maar moet liefs nie met heel klein kindertjies gaan tensy julle 'n manier gaan kry om die baie steil trappe totaal te vermy nie. Ons kinders is 2 en 4 en gelukkig kon ons die trap vermy. Die warmwaterbadjie buite is heerlik, dit werk baie goed en ons het almal so ontspan in die warm water. Die wind het baie gewaai, en dit het die braaityd 'n bietjie negatief beïnvloed, so check die weer voor julle gaan. Ons het 'n pap wiel gekry op die laaste dag op die grondpad op pad na die huisie, gelukkig kon ons dit self herstel, maar wees versigtig vir die pad as julle nie 'n 4x4 het nie. Ek dink die stilte is wonderlik daar bo, en ons het geensins onveilig gevoel op enige stadium nie. Inteendeel, mens voel ver verwyderd van enige dorpie, alhoewel McGregor net 'n kort afstand weg is. Robertson met sy winkels en apteke is ook net 'n paar kilometers weg, so dis baie gerieflik. Neem 'n paar boeke, 'n inkleurboek of twee, en miskien 'n legkaart of iets wat die kinders sal besig hou aangesien daar geen TV is nie - wat 'n heerlike ondervinding! 'n Mens kan regkom sonder TV! Dit was goed vir liggaam en siel. Die huisie het ook 'n lugversorger en 'n heerlike bad en stort. Daar is 3 bergfietse om te gebruik asook 2 visstokkies. Oor die algemeen 'n baie goeie wegbreek weg van alles!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fossil Hills Farm Cottages se terugvoer

Hi Ria,
Baie dankie vir jou positiewe terug veering oor julle verblyf by Fossil Hills.
Ek sal beslis iets voor die trap sit in die toekoms vir klein kindertjies. Aloe cottage is 'n meer kinder vriendelik sonder enige trappe.
Ons idee sonder TV by Fossil Hills is spesifiek om weer te kan gesels en mekaar se harte opnuut te hoor, kuier, stories vertel, speletjies te speel en om die veld en natuur te verken.
Ons sien uit daarna om julle weer indie toekoms te akkommodeer.
Vriendelike groete,
Ina Naude

Fossil Hills Farm Cottages
Jean N - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heaven on earth.

Fossil Hills cottage was the perfect place to celebrate our 22nd wedding anniversary! The stone cottage had such a romantic feel about it, it was private, very well equipped and the views over the vineyards and valley was magnificent. The hot tub outside was a winner and we even enjoyed star gazing from the tub during windy evenings. Thank you Ina, we thoroughly enjoyed our stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fossil Hills Farm Cottages se terugvoer

Hi Sanet

Thanks for your review. I's so glad that you enjoyed your stay at Fossil Hills.
We are looking forward to welcome you back.

Kind Regards
Ina Naude
fossilhills
McGregor.

Fossil Hills Farm Cottages
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 54 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thornvilla-plaas, 3 km vanaf McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd00d394070bd7961147a303f9cdc38720ac3e07ef728c7f9422562082cf2cf269c711213a7c0f364ef3eb1514afc3ca20832?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 62 5 1 5 Thornvilla Farm 3 km from McGregor 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.931891 19.852596
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem