Fountain Suite 901 by CTHA
Kry 35% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: St Georges Mall, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 139R740 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Fountain Suite 901 by CTHA is 'n selfsorgwoonstel in die Fountains Hotel in die Kaapse middestad.
Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Ander geriewe sluit 2 badkamers in, een met 'n bad en 'n stort, en die ander een met net 'n stort. Daar is ook lugversorging, 'n sitarea en 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en 'n oond. Die woonstel het ook 'n TV, DStv en 'n balkon.
Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, WiFi, gaste-sitkamer, restaurant op die perseel en 'n lughawe-pendeldiens op versoek in.
Die woonstel is stapafstand baan die Kaapstadse Internasionale Konferensiesentrum (KIKS) en sowat 15 minute van die V&A Waterfront, Tafelberg en Kaapstad Internasionale Lughawe af. MyCiTi-busdienste is ook beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Fountain Suite 901 by CTHA sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Portier
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- St Georges Mall, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Kaapstad Middestad Stadskern Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: St Georges Mall, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom