Fountain Suite 906
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: St Georges Mall 1, Fountain Suite 906, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Fountain Suite 906 is 'n pragtige, moderne woonstel in die Kaapse middestad. Dit is ideaal geleë ten opsigte van gerief en opwinding vir diegene wat graag in die middel van die besige stadskern wil woon.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak. Groot vensters maak die slaapkamer ekstra spesiaal en bied pragtige uitsigte oor die stadsliggies. Dit voorsien ook oorgenoeg natuurlike lig gedurende die dag.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies. Die eetarea het sitplek vir 2 gaste en die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV.
'n Glasdeur in die sitarea lei na 'n balkonnetjie waar gaste 'n glasie wyn kan geniet en die stadsliggies kan bewonder.
Slaapplek
’n Bespreking by Fountain Suite 906 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 650
Jare op LekkeSlaap 12
Ligging
- St Georges Mall 1, Fountain Suite 906, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Kaapstad Middestad Stadskern Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: St Georges Mall 1, Fountain Suite 906, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom