Four Seasons Woonstel

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Four Seasons Woonstel is in 'n veilige kompleks in Kaapstad se middestad geleë en bied 'n uitsig op Tafelberg en oor die stad.

Dié moderne oopplan-woonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 'n kind teen 'n bykomende koste. Die eenheid het 'n dubbelbed, slaapbank, en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, stoof en oond, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan ontspan in die sitkamer, daar is 'n TV met Netflix en optiesevesel-WiFi. Die woonstel het geen braaigeriewe nie en ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar. Die kompleks het 24 uur-sekuriteit, en gaste het toegang tot 'n swembad en 'n gimnasium op die boonste verdieping met 'n uitsig oor die stad.

Four Seasons Woonstel is stapafstand vanaf verskeie restaurante. Die V & A Waterfront is slegs 4 km weg, Tafelberg is 6 km weg, en die pragtige strande is slegs 8 km weg.

Slaapplek

'n Bespreking by Four Seasons Woonstel sluit in:

1 x Dubbelbed
1 x Kinderbank vir 1

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Selfsorg
  •  Gimnasium
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Konferensie geriewe

  •  Witborde
  •  Internet
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  TV

Kaart

Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Four Seasons Woonstel gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 290 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za