Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fourways Apartment

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Richard- en Pine-weg 23, Eenheid 42B1 Palm View Estate, Fourways, 2001, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 600 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Fourways Apartment is 'n kontemporêre selfsorgeenheid in 'n veilige kompleks in Fourways. Dit is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers.

Die eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer het 'n gemaklike dubbelbed. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort en die tweede badkamer word gedeel en het 'n bad en stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en 'n skottelgoedwasser toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies. Die aangrensende leefarea beskik oor 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n etenstafel met 6 stoele. Daar is ook 'n TV met die volledige DStv-pakket en gratis WiFi.

Die leefarea lei na 'n privaat stoep met gasbraaigeriewe en buitesitplek met 'n uitsig oor die privaat tuin. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad in die kompleks en veilige parkeerplek.

Slaapplek

’n Bespreking by Fourways Apartment sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Hoek van Richard- en Pine-weg 23, Eenheid 42B1 Palm View Estate, Fourways, 2001, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R4 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Richard- en Pine-weg 23, Eenheid 42B1 Palm View Estate, Fourways, 2001, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf56fcc16a96504040e839185cadca761403508841a543ea24f9be36c6a95c34b822489fd4b83374bc78f27833b9e9d37f561?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 600 per nag (plek vir 6) 23 Corner Richard and Pine Road Unit 42B1 Palm View Estate 2001 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -25.999865720681 28.002054089055
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem