Fox Hill Guest House
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Jacqui Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 109
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
St Clair B - Mei 2024
Algehele gradering
Anniversary.
Stephan M - Mei 2024
Algehele gradering
Highly recommend Fox's Meadow for a romantic getaway.
Jaco B - Mei 2024
Algehele gradering
Lekker rustige, romantiese plek.
Marietha C - Mei 2024
Algehele gradering
Fox Hill Gastehuis, julle sal ons vir seker weer sien!
Charlene V - Apr 2024
Algehele gradering
Enige tyd weer besoek.
Carlo E - Apr 2024
Algehele gradering
Very nice.
Joanette C - Apr 2024
Algehele gradering
Vreeslik lekker!
Shaun B - Mrt 2024
Algehele gradering
Quiet and relaxing.
Fox Hill Guest House se terugvoer
Glad to hear you had a good time at Fox Hill!
Hope to see you back soon.
Jacques D - Feb 2024
Algehele gradering
Ons het Dullstroom besoek saam vriende op ons motorfietse.
Jacques B - Feb 2024
Algehele gradering
Juweeltjie op die hoofpad.
Gideon B - Jan 2024
Algehele gradering
Baie lekker, stylvol en rustig. Probeer gerus.
Hendrik E - Jan 2024
Algehele gradering
Sentraal in Dullstroom.
Lizette K - Des 2023
Algehele gradering
Cozy and beautiful.
Andre D - Des 2023
Algehele gradering
Romantic.
Rayno F - Des 2023
Algehele gradering
Fox Hill, is waarde vir geld. Diens was baie goed. Jacqui was baie vriendelik en.
Charlotte D - Sep 2023
Algehele gradering
Beste nog ooit, pragtig ingerig en gerieflik, vriendelike personeel.
Fox Hill Guest House se terugvoer
Goeiedag Charlotte
Dankie vir die mooi resensie!
Ons doen graag moeite vir ons gaste hoop ons sien julle sommer gou weer.
Francois N - Aug 2023
Algehele gradering
Lekker rustig en naby hoofstraat.
Eugenie (joekster) V - Aug 2023
Algehele gradering
Ons het 2 nagte tuisgegaan by die lieflike Fox Hill Guest House.
Nico B - Jul 2023
Algehele gradering
Baie mooi kamer.
Deona B - Jun 2023
Algehele gradering
Fox Hill bied pragtige akkommodasie.
Trudie G - Mrt 2023
Algehele gradering
Plek is teklein om meer as 1 nag oor teslaap en ook vir meer as 1 persoon.
Lees meerFox Hill Guest House se terugvoer
Goeie dag Trudie
Ek is jammer om te hoor dat jul nie jul verblyf by ons geniet het nie. Ek het lank voor jul aankoms kontak gemaak en weer fotos van die kamer gestuur en al jul vrae beantwoord. Ek het ook 'n groter kamer asook ons selfsorg huis as alternatief voorgestel aangesien jul genoem het dat jul self kos wil maak. Ek het ook genoem dat ons geen etes bedien nie aangesien ons so naby aan al die restaurante is. Jul was enige tyd gedurende jul verblyf welkom om my te kontak oor enige besware
Wicus V - Des 2022
Algehele gradering
Pragtige oornagplek.
Lorezel D - Des 2022
Algehele gradering
Pragtig, veilig en sentraal.
Melanie D - Okt 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Ben B - Okt 2022
Algehele gradering
Romantiese plekkie.
Pieter E - Sep 2022
Algehele gradering
Romantiese rustigheid in die middel van alles.
Gary R - Jul 2022
Algehele gradering
Very quaint and country feel and the host Jacqui was fantastic.
Suna W - Jun 2022
Algehele gradering
Lekker, baie mooi interior - Fox's Loft.
Pieter C - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie spesiale ervaring in 'n pragtige gatehuis met warm gasvryheid.
Francois V - Mrt 2022
Algehele gradering
Pleaceful and serene.
Jolene D - Mrt 2022
Algehele gradering
Amazing.
Lize R - Jan 2022
Algehele gradering
'n Romantiese wegbreek.
Mandy K - Des 2021
Algehele gradering
Awesome, romantic getaway.
Vanessa P - Nov 2021
Algehele gradering
Asemrowende plekkie
Noqhubeni L - Nov 2021
Algehele gradering
Romantic.
Chante V - Nov 2021
Algehele gradering
Lieflike verblyf in die mooie Dullstroom.
Mathew D - Okt 2021
Algehele gradering
Just super awesome.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Net super awesome.
Ek sal voorstel dat hulle 'n paar bottels water in die yskas plaas. Selfs as hulle geld daarvoor vra.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Jualeen O - Sep 2021
Algehele gradering
Romanties, goeie waarde vir geld.
Amanda P - Sep 2021
Algehele gradering
Pragtige eenheid, smaakvolle dekor, ek sal dit met gemoedsrus aanbeveel. Ons sal beslis weer by Fox Hill bly.
Wilma S - Sep 2021
Algehele gradering
Fantasties!
Janmari K - Aug 2021
Algehele gradering
Pragtig, pragtig.
Gerhardus V - Jul 2021
Algehele gradering
Was baie lekker
Angelique B - Jun 2021
Algehele gradering
Heerlik.
Adre O - Jun 2021
Algehele gradering
Wat 'n belewenis!
Samuel L - Mei 2021
Algehele gradering
Uitstekend!
Martin S - Apr 2021
Algehele gradering
It's beautiful and amongst very cosy places to eat.
Barry J - Apr 2021
Algehele gradering
Uiters smaakvolle verblyf.
Amanda M - Apr 2021
Algehele gradering
Baie rustig en oulik. Baie vriendelikke diens.
Nadia N - Apr 2021
Algehele gradering
Beautiful apartment with perfect location.
Adele S - Apr 2021
Algehele gradering
We were there for only a few hours to sleep but brilliant!
Mariska L - Mrt 2021
Algehele gradering
Pragtige plek, netjies en skoon.
Marelise S - Mrt 2021
Algehele gradering
Rustig, cosy.
Irving H - Feb 2021
Algehele gradering
Very cosy, ideal for a short getaway.
Lees meerTonie P - Des 2020
Algehele gradering
Great value for money. Clean, helpful and great facilities.
Michelle H - Des 2020
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Fox Hill Guest House se terugvoer
Hi Michelle
Dankie vir die resensie.
Ek sien jy het die diens maar power gemerk - sal jy my asb laat weet wat jul as sleg ervaar het?
Groete
Jacqui
Realta L - Des 2020
Algehele gradering
Puik.
Kobus S - Des 2020
Algehele gradering
Die plekkie gee mens ’n baie lekker vibe.
Veronica L - Nov 2020
Algehele gradering
Dis nie ons eerste keer by Fox's Hill nie en dis elke keer baie aangenaam en baie mooi. Pragtige plek.
Marie T - Okt 2020
Algehele gradering
Lekker gesellig en cozy.
Ronel D - Okt 2020
Algehele gradering
Baie goeie ligging. Netjies en kompak. Ideaal vir 'n kort kuier.
Brechta V - Okt 2020
Algehele gradering
Wonderlike atmosfeer
Willie V - Sep 2020
Algehele gradering
Heerlik gebly en kamer was pragtig gemeubileer. Niks te korte nie.
Jan A - Sep 2020
Algehele gradering
Regtig pragtig ,mooi dekor en goed geleë.
Leani T - Sep 2020
Algehele gradering
Lekker gebly! Snoesig en mooi!
Sandra D - Sep 2020
Algehele gradering
Romantic getaway.
Marna B - Aug 2020
Algehele gradering
Pragtige, knus kamer, voldoende geriewe vir 'n langnaweek se verblyf.
Vian H - Aug 2020
Algehele gradering
Skoon, uniek.
Hugo H - Aug 2020
Algehele gradering
Gemaklike en gerieflike akkommodasie.
Jakobus B - Aug 2020
Algehele gradering
Pragtige meubels en heerlike bad voor kaggel!
Nicky D - Aug 2020
Algehele gradering
Koud, maar snoesig.
Adriaan O - Feb 2020
Algehele gradering
Baie lekker gebly, vriendelike diens.
Sam V - Jan 2020
Algehele gradering
Absoluut idillies, romanties, dekor uit 'n ander vergete era. En die beste is daar is geen DStv nie, net 'n kaggel.
Doeke T - Jan 2020
Algehele gradering
Dit is gerieflik geleë en die netjiese kamers het 'n mooi, outydse karakter.
Marius M - Des 2019
Algehele gradering
Outentiek en geheimsinnig.
Stephan B - Des 2019
Algehele gradering
Die perfekte oornag-plekkie.
Lees meerMercia M - Nov 2019
Algehele gradering
Baie lekker plekkie! Sal enige tyd aanbeveel!
Justine F - Okt 2019
Algehele gradering
Good.
Louis C - Aug 2019
Algehele gradering
Gerieflik naby aan die dorp en gemaklike, skoon verblyf.
Paul D - Aug 2019
Algehele gradering
Goedgeleë akkommodasie in die dorp en doen gestand aan die beskrywing van 'n romantiese atmosfeer.
Lees meerCathy S - Aug 2019
Algehele gradering
Pragtige plek, maar ongelukkig betaal jy vir 'n slaapplek waar jy geen slaap inkry nie.
Jan R - Jul 2019
Algehele gradering
Ons sal beslis weer in die Fox's Meadow oornag, want dié eeheid met sy ondervloerse verhitting en heerlike kaggel is perfek in die winter!
Tarina S - Jul 2019
Algehele gradering
Gerieflik, gemaklik en heerlike verblyf met genoegsame privaatheid en naby aan alles in Dullstroom.
Anonieme gas - Jul 2019
Algehele gradering
Riana T - Jul 2019
Algehele gradering
Luuks!
John L - Mei 2019
Algehele gradering
Aangenaam, maar baie klein en beperk.
Hendria V - Mei 2019
Algehele gradering
Dit was baie romanties en rustig. Mooi en skoon.
Nelus A - Mei 2019
Algehele gradering
100% wat ek voor gehoop het, sal dit beslis aan vriende aanbeveel.
Daniel A - Mei 2019
Algehele gradering
Uniek en baie rustig veral na 'n lang dag.
Anelé E - Apr 2019
Algehele gradering
We just loved the old world charm, decor and cosy atmosphere!
Ja V - Apr 2019
Algehele gradering
Netjies, net jammer hulle voorsien nie ontbyt nie.
Marco Z - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie oulike, romantiese verblyf.
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Naledi-rylaan 67, Dullstroom, 1110, Mpumalanga