Vrystaat Akkommodasie by Fraaiuitsig Guest Farm | LekkeSlaap
+15
+15

Fraaiuitsig Guest Farm

2 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R2 900 per nag (vir 22 persone)
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fraaiuitsig Plaas, Vrede, 9835, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Fraaiuitsig Guest Farm is in die Oos-Vrystaat geleë en bied gehalte-verblyf wat ideaal is vir 'n groot gesin of groep vriende wat lief is vir die natuur.

Die ruim huis en buite-eenhede bied verblyf vir tot 22 gaste. Daar is 2 slaapkamers met koningingrootte-beddens en die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Daar is ook driekwartbeddens en 2 stapelbeddens. Linne en handdoeke voor voorsien.

Die kombuis het alles wat gaste sal nodig hê vir 'n sorgelose selfsorgwegbreek en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, skottelgoedwasser, breekware en eetgerei in.

Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n vermaakarea met 'n pool-tafel, tafeltennisblad en veerpyltjiebord, sowel as 'n trampolien buite.

Daar is ingeboude braaigeriewe in die oopplan-kombuis vir die wintermaande en 'n buitebraai vir die somermaande.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Die 800 ha-plaas spog met genoeg ruimte vir voetslaan, motorfietsry, bergfietsry en velddraf.

Slaapplek

’n Bespreking by Fraaiuitsig Guest Farm sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 7
Plek vir 4 persone
4 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Fraaiuitsig Guest Farm
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Fraaiuitsig Plaas, Vrede, 9835, Vrystaat
  • Gaste dink Fraaiuitsig Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 900
per nag (vir 22 persone)

Sien meer verblyf in

Vrystaat
Vanaf R2 900
per nag (vir 22 persone)
Vanaf R2 900
per nag (vir 22 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fraaiuitsig Plaas, Vrede, 9835, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZmMDUzZGY2LTAyYmQtNGY2OS1hZmJiLTk3YjJmNzk5ZTM4Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 900  per nag (vir 22 persone) 2 5 1 5 Fraaiuitsig Farm Vrede 9835 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -27.407004492324 29.434773623943
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za